Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest

Genie's Nest 1
Vanaf R450
R450 R405
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket, asook WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Inkloktye is vanaf 13:00 en uitklok is streng voor 10:00.
- 'n Fooi sal by die bespreking gevoeg word vir verlore of gesteelde sleutels.
- Gaste en besoekers moet aan die parkeerregulasies en vereistes voldoen.
- Neem asseblief ander voertuie in ag wanneer jy op die perseel parkeer.
- Maak die vensters toe en sluit die deur wanneer jy die perseel verlaat.
- Gebruik asseblief die swembadarea volgens die veiligheidsreëls.
- Moenie enige glasware in of om die area gebruik nie.
- Die gebruik van onwettige dwelms is verbode.
- Meld enige skade en/of breekskade dadelik aan.
- Rook word nie binne die instansie toegelaat nie.
- Skakel enige elektronika af wanneer jy die huis verlaat.
- Maak asseblief seker dat jy die skottelgoed was voordat jy uitklok.
- Kamers word op 'n gereelde basis skoongemaak.
- Geen ongeregistreerde gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.
- Partytjies en geleenthede kan gereël word.
- Stiltetyd na 22:00.
- Moet asseblief nie na dié tyd geraas maak nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Genie's Nest 2
Vanaf R500
R500 R450

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Genie's Nest 3

Genie's Nest 4
Vanaf R520
R520 R468

Genie's Nest 5
Vanaf R680
R680 R612
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Genie's Nest is in 'n stil area in Villiera in die Jakarandastad, Pretoria. Dit is sentraal geleë en bied aan gaste die geleentheid om langs die swembad uit te span en te braai. Daar is 5 selfsorgeenhede wat elk 'n dubbelbed het en geskik is vir tot 2 gaste. Vier eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en Eenheid 5 het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Eenheid 5 is 'n groot selfsorgwoonstel met 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 4 stoele toegerus is. Die ander 4 eenhede het elk 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Elke eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en daar is gratis WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n buitetafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

- Inkloktye is vanaf 13:00 en uitklok is streng voor 10:00.
- 'n Fooi sal by die bespreking gevoeg word vir verlore of gesteelde sleutels.
- Gaste en besoekers moet aan die parkeerregulasies en vereistes voldoen.
- Neem asseblief ander voertuie in ag wanneer jy op die perseel parkeer.
- Maak die vensters toe en sluit die deur wanneer jy die perseel verlaat.
- Gebruik asseblief die swembadarea volgens die veiligheidsreëls.
- Moenie enige glasware in of om die area gebruik nie.
- Die gebruik van onwettige dwelms is verbode.
- Meld enige skade en/of breekskade dadelik aan.
- Rook word nie binne die instansie toegelaat nie.
- Skakel enige elektronika af wanneer jy die huis verlaat.
- Maak asseblief seker dat jy die skottelgoed was voordat jy uitklok.
- Kamers word op 'n gereelde basis skoongemaak.
- Geen ongeregistreerde gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.
- Partytjies en geleenthede kan gereël word.
- Stiltetyd na 22:00.
- Moet asseblief nie na dié tyd geraas maak nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneefstraat 1082, Villiera, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2f557b311cdcc5cecf7f0d1a34e37c282cc8ab7d1c00d01b818e07ccd05d16947790b59c6c92b01bc69659b6353def87db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 1082 Pierneef Street Villeria 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.721855547143 28.238450966998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem