by Gentle Breeze Retreat | LekkeSlaap
+59

Gentle Breeze Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gentle Breeze Retreat is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die suidelike oewer van die Vaalrivier en ongeveer 'n uur se ry van Johannesburg af.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers en 2 kothuise, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke gastekamer en kothuis het 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-area en 'n pragtige tuin.

Naby aktiwiteite en besienswaardighede sluit die bessieplaas by Bon-af Berry Farm, abseil met Earth Adventures, witwatervlotvaart, verfbal by Earth Adventures, voëlkyk, stap en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Gentle Breeze Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Gentle Breeze Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8029fcc480dc6c12bb7790b3213243ec6400dbf6a7a7bcfe35cffe5ad31146b9a5011ac3e57285f9b42f7142d93c6a7ab118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.904564197315 27.440461206746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem