LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Gastehuis in Parys

Gentle Breeze Retreat   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie tevrede. Baie aangenaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect. Most enjoyable. I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. The stay was excellent and the welcome was great. The breakfast on Valentine's Day was special. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Thank you so much. Only a pleasure to host you!

Louis K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Dit was die perfekte plek! Dit was nou die perfekte plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Friendly, quiet and in lovely surrounds. This is a quiet and friendly guesthouse in beautiful surrounds. The hostess is caring and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brigitte G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie rustige, gemaklike naweek. Staf en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis bied 'n rustige omgewing. Die kamers is gemaklik en die buite ruimte het 'n peaceful atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hierdie is 'n ware emosionele retreat. Wat 'n heerlike wegbreek! Die tuin is ongelooflik mooi en vreedsaam. 'n Mens kan ure sit en kyk na die groen gras en kleurryke blomme. Sanci was baie verwelkomend en behulpsaam. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Dankie Santie. Ek is so bly dat die retreat sy volle reg by julle gekry het.

Francois S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolute kwaliteit! Ons is hartlik ontvang en alhoewel ons weens besigheid net oorgeslaap het, was alles 'in plek' en nog meer. Mooi omgewing, veilige parkering, skoon en netjiese kamer met al die nodige geriewe, 'n heerlike ontbyt en hulpvaardige gasvrou met inligting wat ons benodig het. Ek wens ons kon langer bly om meer van die mooi omgewing en gasvryheid te beleef - dalk 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Dankie. Dit was ook lekker om julle te ontmoet! Ek hoop ons kan julle gou weer ontvang.

Richard D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Plesierig en rustig. Baie lekker blyplek vir 'n kort wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buhlebenkosi T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Value for money. We had a wonderful stay with my partner. It was surely value for our money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8029fcc480dc6c12bb7790b3213243ec6400dbf6a7a7bcfe35cffe5ad31146b9a5011ac3e57285f9b42f7142d93c6a7ab118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 16 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.904564197315 27.440461206746

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang