LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gerald Street Self-catering | LekkeSlaap
+7

Gerald Street Self-catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Gerald Street Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Toy N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plekkie.

Die woonplekkie bevat alles wat 'n mens benodig. Lekker naby die winkels. Die beddens is van 'n goeie gehalte.

Tania B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Accommodation was nice, neat and tidy.

Carmen H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Gesin met tieners

Pragtige plekkie teen 'n bekostigbare prys.

Gerieflike en mooi plekkie teen 'n baie billike prys.

Herman M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Besigheidsreis

Baie goed. Sal beslis weer daar oornag

Die plek is goed geleë. My motor was veilig geparkeer. Die toegang was gemaklik. Daar was koffie beskikbaar die oggend wat baie lekker was.

Elizma B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

Karen M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim, sentraal.

Sal beslis weer daar oornag. Lekker ruim. Goeie parkering. Sentraal geleë. Perfek vir kinders.

Margaret % Eric N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret % Eric N
Gesin met klein kinders

Welcoming, homely and comfortable.

Way more than I expected for the price paid. The stay was comfortable and relaxing even though three of them where spent running between Newton Park Pool, Swim Social Events and Home, it always felt like coming to our own home.

Pieter L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Besigheidsreis

Fantasties.

Sal die plek enige tyd aan beveel.

Estelle G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed safe comfortable stay.

See stars.

Thelma R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma R
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig en ruim woonstel, goeie waarde vir geld.

Woonstel het veilige binneparkering en is baie naby aan winkels. Is baie netjies en ruim met alles wat jy benodig. Vinnige WiFi-konneksie. Sal vir seker Gerald Street Self-catering weer gebruik en aanbeveel.

Gerald Street Self-catering's terugvoer

Baie dankie Thelma, ons is bly julle het lekker gebly.

Groete,
Tessa

Gerald Street Self-catering
Carol F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Fantasies.

Dit was absoluut waarde vir jou geld. Hulle was baie behulpsaam, vriendelik en altyd daar om te help. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly sonder enige twyfel. Die beddens het heerlik geslaap en jy het geen bekommernis van jou motor wat nie veilig is nie, dit is agter 'n geslote hek. Dit was absoluut net te kort.

Lindewie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindewie B

Baie tevrede.

Ons het heerlik gebly. Sal definitief dit aanbeveel vir mense om van Geraldstraat 30 gebruik te maak. Ons was vriendelik ontvang. Die eenheid baie skoon en netjies. Ons gasheer en gasvrou baie vriendelik.

Christine C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine C
Besigheidsreis

Groot en gerieflik.

Ons is toegelaat om ons bagasie vroeër in die eenheid te sit wat ons baie gehelp het om ons sake-afsprake betyds na te kom. Ideale plek as jy sake in die middedorp moet doen.

Suresh G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suresh G
Gesin met tieners

Fantastic accommodation.

A pleasant and peaceful stay. Safety and neatness were fantastic. Equipped with everything - from kitchen appliances, clean bath towels to new linen to make our time there nice and comfy, thanks Tessa and Andy. Looking forward to our next stay!

Wilna V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles op ons Wil-graag-hê-lysie afgemerk!

Ons het lekker gebly en al klaar vir ons volgende besoek plek bespreek.

Cecil G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic. Would recommend it to anyone.

So friendly. The place was so nice and clean and spacious. Security was very good. It was like home from Home. Would definitely go back.

Liza C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik, ons het heerlik gebly.

Andy en Tessa is besorgde en aangename mense en ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Sophia O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim woonstel.

Ons het laat eers ingeboek en dit was geen probleem vir Tessa nie. Lekker ruim, skoon, netjiese woonstel met als wat mens nodig het. Sal weer daar bly.

Dirk M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Hier die is puik verblyf en waarde vir jou geld. Tessa en haar man laat jou tuis voel. Baie veilig en doodstil, tog lekker sentraal. Ek sal beslis weer van Geraldstraat se verblyf gebruik maak.

Francois V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik met genoeg ruimte en baie netjies.

Baie ruim en netjies. Ligging baie sentraal en binne bereik van alles. Baie veilig en ons behoeftes is na omgesien. Sal graag weer hier bespreek.

Sonai O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonai O
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf in alle aspekte.

Baie lekker gebly. Die veiligheid en netheid is fantasties. Het alles gehad van kombuistoerusting tot skoon badhanddoeke en nuwe linne om ons tyd daar gemaklik en lekker te maak. Dankie Tessa en Andy vir julle gasvryheid en vir die ekstra reëlings vir my dogtertjie se slaapplek langs haar pappa. Ons sien uit om weer daar te bly!

Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geraldstraat 30, Glen Hurd, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1YmJlN2NjLWEzZDEtNGI0Ni05ZTVjLTE1MzYxNTJiNzhiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Gerald Street Glen Hurd 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.955823591796 25.566073182526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!