Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Get Cosy Unit

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Niel S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Beste waarde vir geld. Get Cozy Unit is vir seker die beste waarde vir geld. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Dennis was ook baie behulpsaam met die beantwoording van vrae en versoeke. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag
5.0
Jun 2024

Gemaklik en veilig. Netjiese verblyf, naby die oog hospitaal gelee, veilige parkering en dit was gemaklik met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Rustig. Rustige verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Baie stil en naby my opleidingsentrum. Het met die bestuurder gepraat om dalk net 'n lessenaar met 'n stoel in die vertrek te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Home away from home. The place is beautiful, neat and the host is friendly and always willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Dit was middelmatig, nie baie lekker gebly nie, lawaai van bure nie lekker nie. Toilet pyp lek. Rotte wat rondhardloop op die stoep. Geen koffie en tee beskikbaar soos geadverteer nie. Geen dak waaier of gewone waaier beskikbaar nie. Permanente mense wat daar woon se musiek is steurend en die bure bo ons se gekap het ons heelnag uit die slaap gehou.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Dennis Sanele
Get Cosy Unit
This is a rather surprising review. I recall you mentioning how pleasant your stay was, so I am both confused and disappointed by this review. Regarding the rats, I have never seen a single one in the complex, so this is a major surprise to me. Anyway, thank you for booking with us and we will definitely address the other issues that you raised.

Martie B
1 nag
1.4
Jul 2024

Woonstel blok, advertensie misleidend. Mooi eenheid, maar die beddegoed was nie skoon nie, hangers was alles gebreek in die kaste, geen koffie en melk was aangebied nie en word geadverteer as 'n B&B - beskrywings was misleidend. Dit is in 'n kompleks waar ek die sleutel by 'n ander kompleks moes optel by 'n sekuriteitswag. Geen kantoor of kaartfasiliteite nie en ek het vreeslik onrustig geslaap - die bure het my heelnag wakker gehou en dit het geklink asof iemand tussen 2 en 3 die oggend swingbal speel. Dit is 'n woonstel blok. My sleutels het ook geen kamernommer gehad nie. Ek moes heeltyd met die eienaar kommunikeer om goed uit te vind (ten minste was die eienaar baie behulpsaam en vriendelik).

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Dennis Sanele
Get Cosy Unit
Hi Martie, Thank you for taking the time to review us. I understand your complaints, but the apartment is as advertised on the platform. You're right, it's an apartment complex, and this can be seen from the pictures. Therefore, I don't think you were misled as this is outlined in the pictures. With regards to the bedding, I did speak with my helper and I'm not sure what went wrong, as we pride ourselves on cleanliness. Normally, the key is collected inside the keybox. However, on the day you checked in, I wasn't around to open the gate for you, hence why I made alternative arrangements for a smooth check-in (the other complex you refer to is on the same street and less than 3 minutes away from where you needed to check in). Regarding coffee, we do provide coffee and sugar, but not milk. However, moving forward we can provide milk so thank you for the feedback. It's feedback like this that helps us improve. I'm sure there will be upgrades and improvements next time you wish to book with us. Regarding the office and numbering on keys, the unit only has one main entrance so the numbering of keys isn't really necessary. We don't have offices as well, as there is no need for them. We wish you well and thank you for choosing us...

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Dennis Sanele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionlaan 37, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f399b4e4e50e33c6b1fa5a1acbc0ec855774b7d5744a29f9d0d4c9175882838fda32a9d16fed37be31fb9e0c433e9581e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 37 Union Avenue Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.8369423 28.2103736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang