Ghoma Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ghoma Lodge is op ‘n kleinhoewe langs die R30 en slegs 2 km buite Klerksdorp.

Dié lodge bied 6 en suite-kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Toiletware word voorsien. Elke kamer het ‘n privaat ingang.

Ontbyt en aandete is op versoek teen ‘n ekstra koste beskikbaar Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ghoma Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R575 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za