LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Giardino @ 194 | LekkeSlaap
+32

Giardino @ 194

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir Giardino @ 194
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nadia K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Enkelreisiger

Baie goed.

Hulle doen baie moeite.

Juan K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan K
Besigheidsreis

Awesome!

Will stay here again.

Francois D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Enkelreisiger

Dit was skoon en netjies, vriendelik ontvang en hulle het moeite gedoen met enkelbeddens.

Ons het gevra vir enkelbeddens in plaas van die dubbelbed, dit is gedoen voordat ons gearriveer het. Ons is vriendelik ontvang en hulle het gehelp met ekstra eetgerei toe ons die braaigeriewe wou gebruik. Plek is skoon en netjies.

Marinda S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Gesin met klein kinders

Heerlik, vriendelik en baie behulpsaam

Gedurende beurtkrag is daar heerlike warm water aangebied en ontbyt was presies op tyd bedien en heerlik.

Daniël L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël L
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie aangename gasheer. Skoon, netjies en veilig. Lekker ontbyt.

Riaan V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike eienaars wat beste lewer.

Kry waarde vir geld. Kan op eienaars vertrou om beste te lewer. Kamers baie netjies en skoon. Pragtige rustige tuin.

Lizelle V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Riaan en Henry was so verwelkomend en professioneel! Die tuine is pragtig en mens kan nie help om die rustigheid in te neem en net af te skakel nie. Hoogs aanbeveelbaar, waarde vir geld en die ontbyt was heerlik!! ;)

Sonja K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Gesin met tieners

Ons is van Parys en het by familie gekuier in Welkom. Giardino was n aangename verrassing, juweel in die goudstad.

Vriendelike, tegemoedkomende personeel. Kan enige een aanraai om daar oor te bly

Gerda S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Enkelreisiger

Die gastehuis en eenheid was ongelooflik mooi. Diens was uitstekend en eienaar is so gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer en weer teruggaan.

Die eienaars van die gastehuis was so vriendelik en baie hulpvaardig. Die kamer was so mooi en netjies.

Naomi T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Naomi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could do much better.

The reception was not friendly or helpful at all and a small dog yapping at our feet was quite frightening. There was only one teabag in the room. The bed was comfortable and the room was clean, but the shower mat was not clean. The shower head needed fixing as it was gushing out water before it reached the spray head. No extras offered like a rusk with the tea in the room. The TV screen is too small to be useful. The grounds are well maintained and the setting is tranquil. We asked for a lunchpack rather than a breakfast, but as we said we may be leaving at ten, it was not ready when we happened to be leaving earlier. Nothing else like fruit or yogurt was offered instead. We were disappointed with the lack of hospitality from start to finish.

Dirk K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Die personeel is professioneel en vriendelik. Die diens uitstekend. Netheid is van hoogste standaard. Die area is stil en veilig vir gaste en voertuie. Die aanwysings was ook baie duidelik en maklik om te vind. Dankie vir julle goeie diens en hou so aan. Voorspoed met julle besigheid.

Chenay P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenay P
Enkelreisiger

Quiet, clean, beautiful and very welcoming.

I was sick when I arrived at Giardino. They took care of me by providing food, checking up on me and going the extra mile of getting me medication without me asking for it.

Eric Charl J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric Charl J
Saam met vriende

Dit was baie lekker en die ontbyt is waarde vir geld.

Kon nie vir better verblyf gevra het nie. Waarde vir geld en die lugversorging in die kamers het die warmte van Vrystaat vergete gelaat buite die deur. Alles was baie skoon en ontbyt was vullend en baie lekker.

Michael F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjies. Vriendelike diens en mense is baie hulpvaardig

Gert V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks so much for a great stay!

The service was great, food was good and the room was nice and cosy too! Lovely atmosphere and would stay there again anytime. Home away from home!

Estelle P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het dit baie geniet, baie vriendelik en lekkerste ontbyt ooit. Julle mag maar.

Celeste N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste N

Uitstekende gastehuis, vriendelik en smaakvolle plek.

Pragtige tuyine en smaakvolle dekor in slaapkamer en die res van die gastehuis. Baie gemaklik en goeie gasvryheid van die eienaars. Goeie ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent guesthouse, friendly and tasteful surroundings.

Beautiful gardens and tasteful decor in bedroom and the rest of the guest house. Very comfortable and great hospitality from the owners. Great experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liesl H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H
Saam met vriende

Pragtig skoon en netjies.

Ek en my vriendin was baie goed ontvang. Ons plekkie was baie netjies en skoon. Die hele plek is baie goed toegerus. Ons ontbyt was heerlik en die kos was baie. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Jan-louis C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis C
Enkelreisiger

Uitstekend.

Pragtige plek, mense is pragtig. Sal aanbeveel, verblyf was uitstekend.

Marelize T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T
Gesin met tieners

Rustig.

Vriendelik ontvang met ons aankoms, maklike ingang na ons funksie/troue. Ontbyt was heerlik! Beveel hulle aan vir heerlike verblyf, mooi tuin en swembad, goeie kwaliteit beddegoed.

Gysbertus J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gysbertus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename atmosfeer met mooi tuin en baie voëls en duiwe wat koer.

Die huis en tuin is nie baie opsigtelik van die straat nie, maar wanneer die hek oopgemaak word, is daar 'n goeie verrassing wat op 'n mens wag. Die tuin met all die bome en struike gee 'n wonderlike atmosfeer van rus en vrede en 'n mens kan dadelik ontspan. Die kamer was heeltemal voldoende en ons het die nag daar baie geniet.

Daleen R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en huislik.

Vriendelike ontvangs in stil woongebied. Netjiese, versorgde kamers toegerus met die nodige en twee baie behulpsame bestuurders met addisionele behoeftes.

Carla M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie vriendelike diens, kamers is skoon en netjies, sal enige iemand aanbeveel om daar te slaap!

Sebastian L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay at Giardino @194.

We had a wonderful stay, the owners were very friendly and welcoming, we had a great night's sleep and the room was very clean and comfortable.

Johan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Net een aand oorgebly, maar het gevoel soos 'n klein vakansie. Die eienaars is verskriklik vriendelik. Sal die huis enige tyd aanbeveel.

Margaret V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese gastehuis!

Riaan en Henry het uit hul pad gegaan om ons gesin met klein kinders te akkommodeer. Niks was te veel moeite nie. Ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in die area is.

André D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker gastehuis.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam, baie mooi tuin en moeite gemaak met kamers. Ontbyt ook baie lekker, sal weer daar boek.

Eugene J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Besigheidsreis

Amazing plek om een nag of langer oor te slaap.

Ek was mal oor die verblyf en die venue. Great keuse in die boonste kamers aangesien hulle oor die pragtige perseel uitkyk. Die troeteldiere is baie vriendelik en goed gemanierd.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing place to stay for one night or longer .

I loved the stay and the venue. Great choice in the upstairs rooms as they look out over the beautiful property. The pets are all super friendly and well behaved.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Helga S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S
Besigheidsreis

Awesome.

Ek beveel hul aan ten hoogste, beslis, absolute vriendelikheid, hulpvaardigheid, netheid.

Tesca S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S
Gesin met tieners

Baie netjiese plek en het baie lekker daar gebly. Sal definitief weer daar oor slaap.

Goeie ontvangs gehad met baie vriendelike mense wat plekkie bestuur. Netjiese en baie veilige plekkie. Sal weer daar oorbly en sal ook die plekkie aanbeveel vir vriende en familie.

Hannes K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

From the moment you enter Giardino @ 194, you notice that this is not just an ordinary guest house. The welcoming, gardens, room, cleanliness and supportive hosts all speak of lots of effort that's been put in to make it enjoyable for the guest. Thanks, Riaan, for even adjusting your breakfast for our diabetic needs. I would recommend it for every one, you owe it to yourself.

Hanlie J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Awesome.

Fantasties. Netjies. Warm. Vriendelik.

Melanie C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Uitstekende diens, wonderlike mense om by te bly. Dit voel so gerus daar, niks pla jou nie.

Gavin P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P
Enkelreisiger

Very pleasant affordable stay at Giardino @ 194.

I found the hosts friendly and accommodating and my room was very clean and tidy. The location is pretty good and also close to town. The garden is top notch and overall it's great value for money.

Carine C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelike gasheer.

'n Baie mooi, netjiese, moderne kamer. Heerlike groot bed vir lekker slaap. Mooiste tuin. Vriendelike gasheer. Baie lekker gebly.

Sannie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Sannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Friendly management, efficient service, security and all round good value for money.

Estie H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie H

Rustig, ontspannend en uitstekende diens!

[email protected] voel soos 'n stukkie hemel op aarde. Die tuin is ongelooflik mooi en laat mens ontspanne. Die kamer en geriewe is van hoogstaande gehalte. Die gashere, Riaan en Henry is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n aangename ondervinding en as ek ooit weer in Welkom moet oornag is dit vir seker waar ek dit sal doen.

Magdalena G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena G
Gesin met tieners

Wonderlik!

Heerlik gebly. Dis 'n pragtige plek en Riaan en Henry so gasvry. Baie dankie.

Johan H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Kwaliteit, gerief en ligging perfek vir kort of langtermyn besoekers.

Die gashere van Giardino doen alles om die besoek aangenaam te maak terwyl die fasiliteite van gehalte is.

Giardino @ 194's terugvoer

Baie dankie Johan,dit was heerlik om julle te kon verwelkom het hier by ons.

Giardino @ 194
Sabrina L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina L
Gesin met klein kinders

Lovely place and owners are fab!

Had a good time at Giardino a 194, owners are very nice, kind and helpful. Kids had a good time there.

Giardino @ 194's terugvoer

It was our pleasure, we enjoyed having you and the kids there.

Giardino @ 194
Conrad C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag!

Vreeslike lekker oornagplekkie, sal definitief weer besoek. Vriendelike ontvangs. Pragtige tuin en rustige atmosfeer na 'n lang dag. Het my selfoon daar vergeet, het die eienaar gekontak, hy het hom vir my gebêre en ook gelaai toe ek hom weer gaan optel het. Baie dankie vir julle moeite! Dankbaar vir julle goeie diens.

Judy R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Fantastiese geriewe en lekker om by ‘n plek te bly waar die eienaars trots is op hulle plek.

Anchen L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen L
Besigheidsreis

Dit was heerlik gewees.

Baie dankie aan Riaan vir behulpsaamheid en moeite, word baie waardeer.

Alna S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Dit was baie lekker om by Giardino oor te bly. Mense het ons hartlik ontvang, alles was in plek, netjies en skoon. Die ontbyt was ook betyds en mooi voorgesit. Dankie julle en stuur groete vir Ruby.

Linda H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie tuis gevoel.

Dadelik welkom gevoel met aankoms. Vriendelike, rustig, netjiese gaste huis. Sal definitief weer besoek.

Natasha K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie skoon en pragtige plek.

Sien gradering.

Johan G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan beslis aanbeveel word.

Kamer was baie netjies. Personeel vriendelik en tegemoetkomend. Heerlike ontbyt. Kan beslis aanbeveel. Fantásties!

Heidi F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

Baie aangenaam, die kamers is gerieflik en pragtig. Die ontbyt is heerlik.

Die plekkie het my aangenaam verras, Welkom het as dorpie baie agteruitgegaan en die voorstede is arm, maar die plek is veilig en naby aan die restaurante geleë. Mens kan lekker in die tuin sit en ontspan of werk op 'n skootrekenaar. Die eienaars is vriendelik en baie tegemoetkomend. Vir die winter het hy lekker luversorgingseenhede en warm elektriese komberse.

Rene S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Vriendelike personeel, heerlik gebly en geëet.

Ons is baie vriendelik verwelkom, het 'n heerlike ontbyt genuttig en lekker warm geslaap. Baie dankie vir julle gasvryheid, Riaan!

Theuns C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C
Besigheidsreis

Uitstekend!

Baie vriendelike ontvangs, kamer pynlik netjies en rêrig waar 'n "stunning" rustige plek na 'n harde dag op die pad om oor te bly! Sal definitief weer gebruik maak van julle! Baie dankie!

Linda S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam!

Sien sterre.

Carol N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol N
Besigheidsreis

Great!

We would recommend [email protected]: rooms were very comfortable, breakfasts were really good. The hosts really made an effort to ensure that we were comfortable.

Tillie S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Riaan en Henry is twee warm mense. Die kamer was lekker en ons is ontvang met 'n heerlike kraffie sjerrie in die kamer. Henry was ook bereid om vir ons seun wat in Welkom binneneshuise krieket gespeel het (en by die bane geslaap het), 'n wegneemete-kospakkie te maak die Maandagoggend. Die gastehuis is goed geleë. Dankie.

Danie F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie mooi plek met vriendelike gashere. Sal definitief aanbeveel vir enige persoon.

Emile B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B
Enkelreisiger

Rustige verblyf.

Goeie kliëntediens en baie akkommoderend.

Doreen M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en lekker ontbyt.

Die gastehuis is mooi weggesteek tussen die bome en is geheel en al anders as die omliggende huise. Dit is ook veilig met 'n pragtige tuin.

Hanlie J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Awesome.

Dit is 'n fantastiese gastehuis. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en skoon. Ek beveel die gastehuis beslis aan.

Daphne B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Vriendelik en aangenaam. Kamers is netjies en beddegoed en handdoeke silwerskoon. Rustige omgewing en beslis ontspannend in die tuin. Eienaar se persoonlike aandag is 'n groot pluspunt. Sal beslis weer gebruik maak van Giardino 194.

Tilla K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike diens met pragtige gastehuis.

Ons was in Welkom met ouma se 90ste verjaarsdag - Giardino het ons tegemoet gekom sodat ons vroeër kon inklok omdat ons 2 babas en 1 peuter gehad het. Hulle ontvangs met pragtige kamers en die swembad was lafenis vir die kleingoed en seuns. Ontbyt was heerlik en elkeen se voorkeur was gemaak soos versoek. Sal beslis weer hier oornag sou ons in die omgewing wees. Dankie Riaan en Harry.

Petro S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Sien die sterre.

Sebella O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebella O

A little piece of paradise and I could live here.

We travel a lot for sporting events and we really enjoyed staying in this environment. Everything was peaceful and once inside the premises you had a feeling of being in the country (the garden is beautiful). Riaan and Henry were awesome hosts. Our room was always tidy and clean when we got back after a day at the sporting event. We received clean towels daily (most places replenish towels after three days) and even though we were there only three nights our sheets were washed and replaced on Sunday. We had to get up very early in the morning to attend the sporting event and Henry went out of his way to accommodate us. The breakfasts were also really awesome. We would recommend Giardino a 194 to anyone visiting in Welkom.

Jacobie M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal sonder om te skroom weer teruggaan.

Die B&B is baie netjies. Die prys is billik en die eienaars is baie vriendelik.

Violet P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bevange fantasties. Alles was net op plek, netjies, skoon en vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is baie gasvry.

Elize H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, hartlik en ons is op die hande gedra en daarby is die omgewing pragtig!

Ons wil vir Henry baie dankie se vir al die moeite, vriendelikheid en heerlike ontbyt wat ons gekry het. En die bonus was die elektriese kombers wat ons geniet het. En die Vrystaat kan vrek koud word, maar ons het heerlik gebly. Baie, baie dankie vir al die harde werk wat julle 2 ingesit het om ons tuis te laat voel. Ons is amptelik beïndruk.

Lientjie O - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie O
Saam met vriende

Excellent place to stay, definitely recommend it.

Very nice and safe place to stay! Henri and Riaan let us feel totally at home.

Violet K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Violet K
Besigheidsreis

Perfect accommodation!

It was warm, clean and I would love to go there again!

Gerda V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne en rustige omgewing, soos 'n oase in die 'woestyn'.

Die gastehuis is lieflik met pragtige tuine. Dit voel asof jy in die natuur is, in plaas van die stad. Riaan en Henry is uitstekende gashere en ons het heerlik gekuier. Ons sal beslis weer daar oornag as ons Welkom toe gaan. Riaan en Henry, julle is tops! Julle is al klaar 'n sukses en dit binne 'n paar weke. Dit wil gedoen wees.

Joeleene B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joeleene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommendable.

Very friendly hosts willing to go the extra mile. Lovely, neat garden and accommodation. Safe and secure.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!