Gibson Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9,7 km van die R543 af, Driefontein Plaas, 19,5 km van Vrede af, 9835, Vrystaat
- Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Gibson Farm bied selfsorgverblyf op Driefontein Plaas wat 'n afgeleë ligging, 20 km buite Vrede het. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie en spog met 'n panoramiese uitsig van die omliggende plase.
Die plaashuis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in elk van die badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en die sentrale etenstafel het oorgenoeg sitplek. Die kombuis lei na die sitarea met 'n kaggel en gemaklike sitplek.
Buite die huis is 'n skadustoep met buitemeubels wat 'n uitsig oor die omliggende plaas bied. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die plaas.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 9,7 km van die R543 af, Driefontein Plaas, 19,5 km van Vrede af, 9835, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9,7 km van die R543 af, Driefontein Plaas, 19,5 km van Vrede af, 9835, Vrystaat