Weskus Akkommodasie by Gifberg Holiday Farm | LekkeSlaap
+21

Gifberg Holiday Farm

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gifberg Holiday Farm is 'n oord 29 km vanaf Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dié rustieke en rustige oord is die ideale wegbreekplek in die natuur.

Verblyf word in 'n verskeidenheid selfsorghuise op die plaas gebied. Elke huis het 'n unieke ligging en karakter. Al die huise het kombuise wat goed toegerus is en braaigeriewe.

Daar is rotskuns op die voetslaanroetes op die plaas te sien. Gaste kan ook die wonders van Namakwaland, soos veldblomme, natuurlike poele om in te swem, 'n kleiner weergawe van die Visriviercanyon, awemrowende rotsformasies en diverse plantegroei van die Wes-Kaap, op dié voetslaanroetes beleef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Gifberg Holiday Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gifberg Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArWT2k9eXzH3sAvNxfofuYrlBHLMJ2VniopnL4IZtxAh1BbSVMn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Farm Vondeling Gifberg 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.80929142926 18.7833140443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za