+78
Selfsorg in Weskus

Gifberg Holiday Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Zelda R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

An absolutely beautiful place. Gifberg is a wonderful getaway if you enjoy remote settings and the arid beauty of the Cederberg. Complete with gorgeous canyons, rock art and the vast open spaces over the stunning Gifberg Pass.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Aangenaam. Baie lekker gekuier. Wees net voorbereid om die pad oor die berg te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel P
1 nag
5.0
Jan 2026

Dit was baie rustig en relaxing. Dit was ongelooflik lekker. My kinders kon nie genoeg van die swembad kry nie, en ons het die natuur so waardeer. Dit is rustig, stil en ideaal as jy van die gewoel van die stad en dorpslewe af wil kom. Jansu, wat die eienaar is, is so, so dierbaar en behulpsaam. Ek het lanklaas 'n eienaar teëgekom wat so dierbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

One of the most magical places. Gifberg Holiday Farm is one of the most amazing places we've ever visited. There is a serenity in the air that settles over you the moment you arrive—almost as if the landscape itself exhales. The drive is not an easy one: around 25 km of gravel road, long enough to feel it. But it is more than worth the effort. The scenery is spectacular, the views unforgettable, and the sense of remoteness deeply rewarding. The accommodation is self-catering and comfortably equipped with all the basic necessities—but we were rarely indoors. There are countless footpaths leading to extraordinary riverbanks, dramatic cliffs, and ancient Bushman caves. Every walk feels like a quiet discovery, every turn revealing something timeless. Definitely going to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Soul reviving. The natural pools and the river were amazing! Beautiful place. Pet friendly was a great bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Breathtaking and relaxing. Gifberg is an amazing destination, the waterfalls, flora and views are spectacular. It is a place to recharge and connect. We will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie tye. Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Die diere, fietsry, staproetes en die interessante tee-boerdery was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Stil en rustig in die natuur. Baie lekker gebly in Kliphuis. Jansu was baie behulpsaam. Baie stil en rustig met wonderlike staproetes op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Volledig toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jansu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArWT2k9eXzH3sAvNxfofuYrlBHLMJ2VniopnL4IZtxAh1BbSVMn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Farm Vondeling Gifberg 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.80929142926 18.7833140443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang