Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gifberg Holiday Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jansu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Gifberg Holiday Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Erick K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K
Gesin met klein kinders

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gekuier. Die Gifberg Holiday Farm is werklik in 'n mooi deel geleë. Die stap op die plaas en die swem in die rotspoele was lekker vir die hele gesin. Die Kliphuisie is ver van 'n 5-ster chalet, maar ek dink nie dit is die sales-pitch nie, en dit was ook nie ons verwagting nie - ons wou ontspan, stap, swem en braai - ons het dus elke oomblik geniet. As dit ook jou mikpunt is, dan beveel ek Gifberg Holiday Farm enige tyd aan! Die grondpad en die pas is werklik niks om oor te bekommer. Ek dink wel dit sal ongerieflik wees om met 'n kar te ry, maar dit is moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ideaal vir ontspanning, rus en afsluiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina W
Gesin met klein kinders

Dis veral 'n lekker wegbreek vir mense met kinders.

Dit is een van die mooiste plekke in ons land. En so min mense weet daarvan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Gesin met klein kinders

Dit was 'n goeie afskakel en net 'n lekker kuier.

Ons het baie lekker gebly. Die honde was my en my seuntjie se gunsteling. Die swembad was ten volle benut. Alles is bitter netjies en skoon. Die enigste ding is, die eienaars sal moontlik net in hul advertensie moet sit dat dit 'n uur se grondpad ry is met 'n gevaarlike pas en dat daar absoluut geen sein is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard R
Saam met vriende

Lekker rustig.

Sedert my vorige besoek het die oord baie agteruitgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die ideale plek om tot rus te kom en weer jou batterye te laai. Die vars berglug is baie besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die natuuur, baie baie mooi omgewing.

Die omgewing by Gifberg is asemrowend mooi, baie riviere, poele en staproetes. Jy is heeltemal weg van enige stadsgewoel. Wees maar net voorbereid, die roete soontoe is iets ander, ons was dit te wagte en dit was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaservaring in 'n natuurparadys.

Die mooiste omgewing denkbaar en heerlike verblyf op hierdie gasteplaas. Staproetes goed gemerk. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus D
Saam met vriende

Baie mooi natuurskoon. Trekkerdrywers baie vriendelik.

Gifberg het glorieryke dae gehad. Die tekens is oral oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling!

Op die website noem hulle daar is 'n grondpad en die bergpas wat 'n grondpad is, is nie 'n probleem nie. Die view is eenvoudig asemrowend, maar as mens eers bo-op die berg is, is daar nog 'n hele end voor mens by die plaas kom en hierdie pad is amper geskik vir 'n 4x4 roete. Ons was in 'n 2x4 bakkie, maar dit het ons 45-50min gevat van die plaas tot in die dorp. Maar die grootste teleurstelling is die beddens. Dit was ou katelbeddens (nie 'n probleem nie), maar die matrasse is so dun, jy voel elke plankie op die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Hallo Stefanie
So jammer dat jy so sleg geslaap het. Ons sit op ons inligting papiere dat gaste enige tyd terugvoering kan gee, goed of sleg, en ons sal daaraan aandag gee. Ek sal kyk na die matrasse en vervang. Ons slaap nie self daar nie so weet nie altyd die dinge nie. Die pad is buite ons beheer. Ons het 500m tot dusver gehad en sukkel verskriklik om laaste 7 km weer perfek te he. Nes ons regmaak kom daar weer groot reën. Dis 'n jammerte dit was vir jou 'n teleurstelling, ons sal werk daaraan om van ons kant af te verbeter.

Gifberg Holiday Farm
Thys D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliënt moet seker maak van die pad.

Perfekte ligging. Pragtige mense en diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renata C
Saam met vriende

Roads to the farm are not good.

The farm is very clean and neat and the dogs are the best part of the stay. When you go for a hike, the dogs are your companion and they show you all the easy routes which I thought was very cute. I loved seeing the bushman paintings and the beautiful waterfalls. The gravel road to the farm is really not very good. Lots of potholes and very corrugated. I drove with a 4X4 and I struggled to get there. I drove some areas in low range. Normal cars will really struggle to get up there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Hello

No need for a 4x4. I have been staying on the farm for 40 years and have never owned a 4x4 and I drove a Toyota Kadette for 10 of those years.

Gifberg Holiday Farm
Lize - Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize - Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing.

Laat genoeg tyd vir die rit en moet verkieslik nie in die donker ry nie a.g.v. die toestand van die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul G
Saam met vriende

Natuurskoon is mooi.

Deure van badkamer en toilet kan nie toemaak nie, a.g.v. deure wat geswel het van water. Ongemaklik vir gaste wat saam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Die blyplek is skoon en netjies. Die staproetes het die mooiste natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuur en salige rustigheid. Heerlike staproetes.

Een van die lekkerste plekke denkbaar om uit te span en die natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig alhoewel die huis oud is, was alles werkend en gerieflik. Die enigste probleem is dat daar nie voorsiening vir beurtkrag is nie. Geen gasplaat of lamp nie.

Pragtige natuurskoon en redelik maklike stappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinardt D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinardt D
Saam met vriende

Pragtige landskap.

Alles wat mens nodig het om rustig te raak saam met die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Reinardt. Ons by Gifberg waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou gou weer in nabye toekoms.

Gifberg Holiday Farm
Rowena J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena J
Gesin met tieners

Despite the difficult road, we felt it worth the travel.

The host went out of his way to make us feel at home, going beyond our own expectations, by allowing the family to watch the World Cup soccer final in his very own home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Thank you so much for your feedback. It was lovely having you and your family on our farm. Hope to welcome you back soon.

Gifberg Holiday Farm
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik H
Saam met vriende

Stunning area, ok verblyf.

Die area is beeldskoon en dis lekker rustig. Verblyf is skoon, maar nie silwerskoon nie. Dis gemaklik, maar het al gemakliker gehad. Die mense is vriendelik, maar kan ook maar vriendeliker wees. Nogstans sal ek weer gaan en vir 'n week daar bly. Net vir die omgewing en die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonderd in pragtige omgewing.

Dit is 'n taamlike rowwerige stuk pad na Gifberg, maar oor en oor die moeite werd. Ons eenheid was goed toegerus en ons kon lekker lang stappe gaan doen in 'n pragtige veld en mooi bergstrome - lafenis vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrowelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Goeie plaas atmosfeer en rus vir die siel. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle A

Ongelooflik lekker, groot avontuur, jy kry meer as jou waarde vir geld.

Die huis (Tuinhuis) waarin ons gebly het, was baie groot, baie ruim. Beddegoed, kussings en alles binne mooi skoon. Ekstra komberse en heater. Binnekaggel in kombuis en buitebraai op die huis se stoep. Die natuur is beeldskoon. Elke sterrekyker se droom. Staproetes is uitdagend maar 'n groot avontuur. Sonder die honde, Pieter, die lab, en Yorkie, sou ons nie ons pad kon vind nie. Baie grotte, watervalle, klim-en-klouter en die boesman tekeninge is mooi. WiFi net om die hoofhuis op die plaas beskikbaar. Goeie ontsnapping van die gejaag van die lewe en histerie van 'n selfoon. Pad daarheen het ons aangedurf met 'n Toyota Starlet. Solank jy 'n bekwame bestuurder is, en nie jaag nie, dan is die pad doenbaar met ongelooflike natuurtonele. Die ontvangsdame op aankoms was baie nors en nie bly gelyk om ons te sien nie, maar dit kan nogsteeds nie 'n baie lekker verblyf en mooie plek vir ons spoil nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Hello Lizelle,

Baie dankie vir jou resensie, dit beteken werklik baie vir ons. Ek is baie bly julle het die kuier by ons geniet. Ek vra groot omverskoning as die ontvangsdame nors voorgekom het, dit was defnitief meer skaam as nors maar ek sal dit wel onder haar aandag bring. Hoop om julle gou gou weer by ons te sien.

Gifberg Holiday Farm
Martin B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met vriende

Puik sal beslis weer gaan.

Was koud, maar pragtig met al die reën en watervalle wat geloop het. Los maar die lae motor tuis, dis 'n plek vir bakkies of SUV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Martin vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op ons mooie plaas.

Gifberg Holiday Farm
Georges M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georges M
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons het die naruurskoon geniet en sal weer kom, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom

Gifberg Holiday Farm
Marietjie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met vriende

Die wandelroetes is 'n hoogtepunt en die plaaslike diere deel van die avontuur.

Die poue het bietjie kom mors op die stoep en ons het gesukkel om hulle weg te kry van die huisie af. Dit het nogtans gesorg vir 'n paar mooi foto's. Die gematigde klimaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Natuur is beeldskoon, veilig om rond te stap in natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vee G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vee G
Gesin met klein kinders

Scary mountain pass but beautiful and worth it.

The location of the holiday farm is beautiful. Situated in the middle of nowhere, in peace and quiet surrounded in nature. The accommodation is well equipped and clean with very friendly cleaning staff. We truly enjoyed our stay especially the pool and the braai areas at each house as well as the loving and friendly dogs. The pass is extremely unexpected, bare in mind to travel light if coming with a car but strongly advise to come with a 4x4 or off road vehicle as the pass can be steep at 1 point and rough mountain driving for the last few km so be prepared.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets besonders vir mense wat van stilte, plante, rotsformasies en baie stap hou.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met vriende

Baie aangenaam. Iets anders.

Rustige mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om so boodskap te kry. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Gifberg Holiday Farm
Laetitia H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia H
Saam met vriende

Very different venue in the moutains. Liked it though.

Scary mountain pass. Didn't spend much time on the farm, didn't do any walks. The area was beautiful though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Verblyf is goed en toegerus met alles wat benodig word.

Het die aand van aankoms nie warm water gehad nie en kon niemand in die hande kry. Die volgende oggend moes ons maar plan maak! Hulle het toe kom kyk en reggemaak wat stukkend was maar ons moes vroeg vertrek en het by die kampterrein gaan stort wat ook waterdrukprobleme het soos die kampeerders ons ingelig het. Die pad na Gifberg op die Gifbergpas is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Ons is so jammer vir die ongerief. dit moet nie so wees nie. ons sal dadelik kyk na die foute en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Gifberg Holiday Farm
Elize F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flower time

Beautiful place, nature at her best. Breathtaking hiking routes. (We were not impressed with house we stayed in. Old, decrepit furniture, loose tiles, cold atmosphere). House was neat and everything we need was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
W S
Gesin met tieners

Baie mooi natuur, behuising bietjie koud.

Die natuur slaan jou asem weg. Mooi rustig voedsel vir die siel. Die huisie was bietjie koud veral in die kombuis waar ons moes kuier omdat daar geen ander area vir kuier was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location with well-designed walks.

Buildings well sited, but the highlight is the well-designed walking trails provided by the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobin J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras, heerlik gebly!

Baie mooi staproetes, daar is ook 4x4-roetes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

To find the gifboom.

A lovely location on the plateau of the Gifberg, we stayed in the Kliphuis. All very comfortable and clean. It is a working Rooibos tea farm, you hear equipment running and staff, we were there during the week. There are several hiking trails to explore the surroundings and vegetation, then you are on your own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G

Ver van alles en almal. Geen sein, pragtige natuur met die mooiste waterpoele.

Ek sal dit vir seker aanbeveel. Ons het dit vreeslik geniet. Sal definitief terug gaan. Dit is so mooi daar. Jy kan dit nie beskryf nie. So rustig, stil en wonderlik! Geen sein so jy kan werklik afsluit van die wêreld daarbuite. Mooiste staproetes met die beste gidshonde, Lara en Pieter, wat so geduldig wag terwyl jy als verken. Baie dankie, Gifberg-span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ju-mae K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ju-mae K
Gesin met klein kinders

Stil en rustige plaasatmosfeer.

Ons en ons 4-pootkind het die staproetes en swemplekke vreeslik geniet. Hiker se droom. Ons gaan verseker weer! P.S. Gaan met 'n bakkie of hoë voertuig vir die grondpad teen die berg uit. Daar is ook geen winkel naby nie so pak alles wat jy nodig het vir die selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaney A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney A
Gesin met tieners

Wow!

Baie lekker ervaring, die Gifbergpas is so pragtig. Staproetes was 'n goeie ervaring, baie om te sien. Ons het lekker gekuier by swembad. Huis was baie gerieflik, netjies en skoon. Die grondpad het ons bietjie gepotjie: vol klippies. Sal veiliger en makliker wees om met 'n bakkie of 4×4 te gaan. Maar overall was dit die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon in die berge.

Ons het nie sulke mooi stap roetes verwag. Dit herinner aan Bourke's Luck Potholes in Mpumalanga. Beslis die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gesina Christina Regina C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina Christina Regina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker diep in die berg.

Pragtige omgewing. Baie mooi en rustig. Gifbergpas is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kara P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeleë.

Op 'n plaas maar die pad is sleg. Nie geweet dit is so ver van Vanrhynsdorp af nie. Huis baie basies. Al die geriewe is daar en het hout verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lötter D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lötter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding op 'n pragtige plaas.

Ons kon ongelukkig net verblyf kry vir 1 aand. Ons het dit so geniet dat ons beslis sal terugkom vir 'n langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie vir hierdie ongelooflike positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle volgende keer vir langer hier te hê :-)

Gifberg Holiday Farm
Alta C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike natuurskoon.

'n Pragtige plek om weg te kom uit die gewoel. Staproetes, watervalletjies en stilte. Plaashonde wat saamstap. Ongelukkig is die diens nogal onpersoonlik en nie besonder vriendelik nie, hoewel redelik effektief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gifberg Holiday Farm se terugvoer

Goeiedag Alta,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons vra omverskoning as die diens onpersoonlik was. Ons hoop om dit in die nabye toekoms reg te stel. Dankie vir julle kuiertjie by ons.

Vriendelike groete,
Maureen

Gifberg Holiday Farm
Hilda M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die staproetes is uitstaande!

Die omgewing is wonderlik en heerlik afgeleë. Ons het die staproetes uitsonderlik gevind. Die uitsigte op Gifberg- en Oubergpas is asemrowend. Die personeel en bestuur het uit hulle pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skeppingswonderlikke plek.

Ten spyte van die droogte was dit 'n wonderlike ervaring. Die rustigheid van die natuur was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit was een vir die boeke. Lekker plekkie en met die pragtigste uitsig. Geskikte plek om jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Heerlik om te bly op 'n werkende plaas. Pragtige ligging, tussen die berge. Die rit oor die Gifbergpas is fantasties! Een van die mees asemrowende passe nog. Die huisies is basies, moet geen luukshede verwag nie, maar is goed toegerus en alles is funksioneel en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ona L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ona L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and magic experience, thank you.

We loved sleeping under the rock with the bushman painting, so open, free, quiet and enjoyed the ruggedness. The hikes are magic and bulbs exquisite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is algehele rus vir jou siel en liggaam.Asemrowend mooi.

Die plaas en omgewing is baie mooi. Daar is baie om te sien en doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen A
Saam met vriende

Perfect getaway.

Surprising destination at the top of a spectacular pass. All amenities available. Accommodation was perfectly adequate. Nice beds with lovely clean, soft linen. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M
Saam met vriende

Ons wou so veel as moontlik stap.

Blyplek baie basies maar meer as voldoende. Die Oppie-dek Restaurant is ‘n treffer. Die staproetes is duidelik uitgelê en daar is iets vir almal - van die fikses tot die onfikses en luies. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArWT2k9eXzH3sAvNxfofuYrlBHLMJ2VniopnL4IZtxAh1BbSVMn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Farm Vondeling Gifberg 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.80929142926 18.7833140443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem