We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Gillroy House | LekkeSlaap
+11

Gillroy House

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenmantle-rylaan 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 9
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Gillroy House is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelkamer en panoramiese uitsigte op die Royal Port Alfred Gholfbaan. Dis veilig en maklik bereikbaar.

Dié eenheid is klein, maar goed ingerig met 'n sitkamer, TV-kamer, kombuis toegerus vir selfsorg en 'n stoep. Gillroy House het 'n privaat ingang en 'n parkeerplek.

Dit is die ideale eenheid vir besoekers wat op soek is na 'n rustige vakansie en maklik bereikbare doendinge soos Kelly Blouvlagstrand, die Royal Port Alfred Gholfklub, visvang en kroukie.

Slaapplek

’n Bespreking by Gillroy House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Gillroy House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Greenmantle-rylaan 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gillroy House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenmantle-rylaan 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmMTRhMGUwLWVhOWItNDFhYi1iYWU2LWIyOGVmNWVkMWMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 3 mense 19 5 1 5 9 Greenmantle Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.606679064417 26.887833055225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem