GJ's Garden Flat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Garry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Rene B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstaande netheid.
Frik V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustige area. Garry is baie gasvry en ek sal hulle plek enige tyd aanbeveel.
Annatjie R - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker perfekte bestemming.
Amelia S - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en veilig.
Martin N - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Mara S - Des 2022
Algehele gradering
Het 3 plekke bepsreek by die webtuiste en dit was di beste.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Globe-straat 8A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom