GLee Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

GLee Cottages is in die boomryke voorstad Plumstead, in die Suidelike Voorstede geleë en is gerieflik stapafstand vanaf die Royal Cape Gholfklub. Die perseel is sowat 3 km vanaf die Kenilworth Resiesbaan en 5 km vanaf Access Park in Kenilworth en die Cavendish Square-winkelsentrum geleë.

Verblyf word in 3 stylvol ingerigte kothuise gebied, elkeen met sy eie badkamer, kombuis en sitkamer. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek, en kan ontspan en die pragtige voëls en omgewing bewonder.

Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 25 minute vanaf GLee Cottages. Doendinge in die omgewing sluit die Kirstenbosch Tuine, Constantia Valley-wynlandgoedere en Constantia-wynroete in. Muizenberg is sowat 20 minute vanaf die kothuise.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GLee Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R558 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za