Glen Eden Farm Guest Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Colleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker ingerig en regtig goed vir die siel as jy wil wegkom van die stad. Baie lekker plek, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld, baie ontspanne atmosfeer, skoon geriewe. Uitstekende diens, sal definitief weer teruggaan na Glen Eden Farm, ons kon ons diere saamneem, Cottages baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicki B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome experience. We had a fantastic stay at Glen Eden Farm. We stayed in Sunbird and had everything we needed. A little piece of heaven. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die eienaars doen baie moeite om dit lekker en vreedsaam te maak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontsnap na Glen Eden. Ontsnap na Glen Eden – waar rustigheid gemak ontmoet. Hierdie ongerepte toevlugsoord bied skoon, ruim akkommodasie met asemrowende berguitsigte en die sagte geluide van voëls en weidende skape. Of jy nou op soek is na eensaamheid of kwaliteit tyd saam met geliefdes, Glen Eden bied 'n vreedsame hawe. Met warm gasvryheid en uitstekende diens, is dit die perfekte plek om van al die gewoel weg te kom. Jy sal weer en weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Glen Eden Farm Guest Cottages
Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring by Glen Eden gedeel het. Dit maak ons dag om te hoor dat die rustigheid, uitsigte en gasvryheid jou siel gevoed het. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike wegbreek.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verblyf was baie lekker. Sal dit regtig aanbeveel. Verblyf was baie lekker. Vermy miskien maar net Augustus maand, baie sterk winde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Nuwe rustige en wonderlike naweek ooit! Glen Eden was perfek. Skoon, pragtig, gemaklik, rustig sonder enige geraas, net jy en jou geliefdes en die natuur. Jy word wakker met voeltjies wat fluit, skape wat verby jou loop, 'n pragtige uitkyk na die berg. Alles was gemaklik, en die personeel en die eienaars was vriendelik met goeie diens lewering. As jy wil ontsnap van die besige stadslewe, is Glen Eden die plek vir jou. Ek sal definitief weer Glen Eden toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

It was awesome. The welcome, the accommodation and customer service, on point. Amazing. Enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Ja, die area is rustig en niemand pla mens. Sal dit aanbeveel vir iemand wat 'n rustige naweek weg soek en wat dierevriendelik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Glen Eden Farm Guest Cottages
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat jy die rustigheid van die area waardeer het en dat dit die ideale wegbreek was vir ’n rustige naweek. Dit maak ons dag om te weet dat ons dierevriendelike omgewing vir jou ’n verskil maak. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62 Ruigtevlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e185acc5e5c89c6b65bec44e8d60aa4c02b0e7262bec8ff60595b161aac8fa5e497d446fd08ab15c1c48702ffa5b4152939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 R62 Ruigtevlei Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.854680073363 20.246660113335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang