- 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R62 Ruigtevlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glen Eden Plaas is 'n skilderagtige 50-hektaar kleinhoewe geleë net 14 km vanaf die historiese dorp Montagu, langs die bekende Roete 62 in die rigting van Barrydale. Die plaas bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend vyf luukse kothuise en ses glanskampeer-eenhede versprei oor drie unieke opstellings, ideaal vir paartjies, gesinne en natuurliefhebbers.
Elke eenheid is deeglik gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n bad, 'n stort of slegs 'n stort.
Elke eenheid se kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe vir u gerief.
Daar is twee swembaddens op die eiendom, een met prettige glybane, geleë in ons lewendige ontspanningsarea. Hierdie area beskik ook oor Beaney Peanut, ons gelisensieerde kroeg en pizzeria, saam met sonstoele, dagbeddens, 'n klimraam, 'n trekker en 'n springkasteel vir die kinders.
Gaste kan 'n verskeidenheid wandelpaaie rondom die plaas geniet, sowel as twee visvangdamme vol swartbaars en tilapia. Ons raakplaas, die tuiste van donkies, alpakkas, bokke, konyne, kalkoene, hoenders, ganse en eende, is heeldag oop vir besoeke, met interaktiewe dierevoedingsessies wat twee keer per dag gehou word.
Vir iets anders, probeer jou hand aan boogskiet met 'n uur lange sessie wat op die perseel beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Claudette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R62 Ruigtevlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Glen Eden Farm Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R62 Ruigtevlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang