6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Garden Road, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Gleneagles 14 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Salt Rock, Ballito, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die pragtige uMhlali-strand. Die eenheid is ideaal vir klein gesinne of 'n groep vriende wat vakansieverblyf binne stapafstand van die strand soek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat slaapplek aan 6 gast ebied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon met buitesitplek oopmaak.
In die kompleks het gaste toegang tot komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek, 'n verfrissende swembad, 'n uitnodigende kinderspeelplek sowel as 'n aangewese braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Garden Road, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gleneagles 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Garden Road, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang