LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gleneagles Manor House | LekkeSlaap
+7

Gleneagles Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claughton Terras, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gleneagles is geleë in die hartjie van Mooirivier, omring deur vier akkers sorgvuldig versorgde grasperke en hoë eikebome.

Sentraal geleë en maklik om te bereik van die N3 en ander hoofroetes en bied aan jou die geleentheid om die Midlands Meander te verken met sy plaaslike kuns en handewerk, van die slagvelde tot die Drakensberge.

Ons het twee gemeenskaplike sitkamers. Jy is welkom om hier saam met jou gesin voor die TV te ontspan. Sodra jy inklok sal die elegansie en die sjarme van die pragtige, gerestoureerde herehuis sigbaar wees. Al ons kamers is en suite en kinders is baie welkom!

Gleneagles beskik tans oor 'n 4-ster-gradering van die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika. Dit beskik ook oor 'n RCI-geaffilieerde sertifikaat.

Ons bied ook konferensie- en trougeriewe. Doen gerus hieroor navraag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 18 resensies vir Gleneagles Manor House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Claughton Terras, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gleneagles Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claughton Terras, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNzE0YzQ4LWMzNzItNDFkNi04MjgxLTkyYzk3Nzc2ODVkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Claughton Terrace Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.213612550688 29.99563694033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!