Glengariff Lodge
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 158, Farm 723, Glengariff, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glengariff Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike lodge in die hartjie van Glengariff en is net 'n paar meter van die strand af geleë.
Die lodge bied verblyf in 4 Standaardkamers en 2 Skakelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke Standaardkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, afhangend van wat versoek word. Elke Skakelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en ontbyt is ingesluit. Aandete en middagete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Elke kamer het WiFi en is net 'n paar meter van die strand af.
Die lodge is naby 'n restaurant, asook 25 km vanaf Oos-Londen langs die gewilde Jikeleza-roete. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, voetslaanroetes, kanovaart en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Portion 158, Farm 723, Glengariff, 5201, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 158, Farm 723, Glengariff, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang