LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Stables and Loft @ Glenogle Farm | LekkeSlaap
+40

The Stables and Loft @ Glenogle Farm

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 45 resensies vir The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maritsa P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vlam bly brand al is dit beurtkrag.

Glenogle Farm is wel bekend onder die plaaslike inwoners van Haenertsburg, dit is baie rustig en het die mooiste uitsigte. Die Lofts was in 'n moderne romantiese manier versier en privaatheid was geen probleem nie. Daar was beurtkrag maar Glenda het seker gemaak dat ons krag in die eenheid het, sy het 'n paar oulike plekke aanbeveel om te gaan besigtig en eet. Ons is van plan om weer te gaan kuier.

Cari B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik pragtig.

Die plaas is so pragtig soos in die fotos, en nog meer. Ons het elke oomblik in die Loft so baie geniet, veral die pragtige natuur wat al om die huisie is. Die Loft was asemrowend binne en buite en is 'n stil en rustige plekkie om te ontspan. Die plaas is ideal geleë in die middel van die Magoebaskloof-area en is net 'n kort rit vanaf Haenertsburg en ander aktiwiteite in die area.

Johann S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooier as wat ek verwag het.

Dit is 'n sprokieswêreld en voel kompleet so asof jy weggesteek is tussen al die duisende hoë bome wat jou toevou. As jy 'n plek soek om te rus en net nêrens te wil gaan nie, is dit die plek vir julle. Die Loft is stylvol ingerig en het alles wat jy nodig het.

Berdean V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing!

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer terug wees. Die eienaar was so behulpsaam. Baie dankie vir jou gasvryheid, Glenda!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful tranquil setting!

We had a great time and definitely will be back. The owner was so helpful. Thank you so much for your hospitality Glenda!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Good day Berdean,

It was such a pleasure, lovely to meet you both!
Kind regards
Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Bart S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Ons het in die solder gebly. Dit het als gehad wat ons nodig kon hê in 'n wonderlike plek in die woud, langs die dam. Die solder is elke oggend skoongemaak en die kaggelhout is vervang deur 2 vriendelike personeellede. Die eienaars was ook baie behulpsaam. Hoogs aanbeveelbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place.

We stayed in the loft. It had everything we could ask for in a great setting in the forest next to the dam. The loft was cleaned every morning and firewood replenished by two very friendly staff and the owners were very helpful too. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liezel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met vriende

Definitely one of the most beautiful places we have seen!

Glenogle Farm is a magical place where we were welcomed with open arms by the owner Glenda. Everything was set up and thought through to the finest detail. The cabin is exquisitely decorated, cosy and has everything you need for a warm and relaxing stay. All while admiring the view of the lake and surrounded by a mystical forest. We will definitely be back very soon.

Tanya M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, onvergeetlike verblyf.

Ons het in die Loft van Glenogle Farm gebly. 'n Regte oulike, romantiese huisie wat uitstekend gedoen en toegerus is. Baie mooi uitsig van die Loft uit op die dam en die kaggel is so lekker in die vertrek. Wou so graag nog 'n nag oorbly, maar dit was vol bespreek, al was dit die keer in die Stables. Regtig 'n onvergeetlike plek. Sal definitief weer soontoe wil gaan en dit met lof vir enige iemand aanbeveel. Ons was nou al 'n paar keer by verskillende plekke in Magoebaskloof en Glenogle Farm was vir my sover nog die beste verblyf met uitstekende natuurskoon, fantasties.

Sjoerdje K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjoerdje K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Loft @ Glenogle Farm is magical!

Perfect for a romantic getaway.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

I am glad you enjoyed your night away!

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Monique B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Stunning stunning plek, baie vriendelik ontvang en vreeslik tuis gevoel.

Fantastiese verblyf en area, baie lekker vir rus en ontspan.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

It was a pleasure hosting you and your family at Glenogle. I am pleased you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Lana D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n paartjie.

Heerlike naweek wegbreek. Die Loft is baie mooi en perfek vir n paartjie. Pak vir jouself 'n lekker kosmandjie en gaan rus vir 'n paar dae. Die kaggel en die goed ingerigte kombuis maak die eenheid baie gesellig.

Donnee K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnee K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel in die hartjie van die woud.

Ons verblyf in The Loft was amazing en is die perfekte plek om 'n spesiale geleentheid te vier. Die pragtige omgewing en romantiese atmosfeer van The Loft is moeilik om in te woorde te beskryf - 'n moet om self te beleef.

Gillian V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek van stad.

As jy hou van rustigheid, die natuur, gekombineer met weelderige verblyf, dan is hierdie die plek vir jou. Beveel dit vir enigeen aan wat bietjie wil wegkom van die stad se bedrywighede. Die plekkie is goed ingerig en daar is betroubare en vinnige WiFi!

Elné R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Glenogle Farm se Stables het ons grootste en wildste verwagtinge oortref en ons wou nie groet! Lieflike natuurskoon en dekor, opgesom in een woord, smaaklik! Hierdie is ‘n moet vir enige paartjie om te besoek. Die hele ervaring was soos uit ‘n sprokie en kon nie vir beter vra nie! Glenda het vreeslik baie moeite gedoen met pragtige blomme in elke kamer en om aan die fynere detail aandag te gee. Ons waardeer dit baie en gaan beslis terugkeer!

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Dear Elné,

Thank you so much for the awesome feedback. I am pleased you enjoyed your short stay with us.

Kind regards,
Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Jenike V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Ek sal enige tyd enige iemand aanbeveel om Glenogle Farm toe te gaan.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you so much for the feedback. It was a pleasure hosting you at Glenogle.

Kind regards,
Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Johan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om weg te kom van die besige lewe af is hierdie net die plek om te gaan.

Baie mooi huis, rustige plek om net te ontspan.

Lourens B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness.

Kan dit beslis aanbeveel. Was great om daar te kon bly. Die uitsig oor die dam, die atmosfeer binne die huisie. Alles was net great!

Melanie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met tieners

Familie sanctuary.

Elke lid van ons gesin het 'n wonderlike tyd gehad! Baie dankie. Ons sal vir seker terugkeer binnekort!

Ivan W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende verblyf en ligging.

The Loft het 'n ongelooflike romantiese atmosfeer. Die eenheid is snoesig met sy kaggelvuur vir die koue nagte, met 'n elektriese warmkombers om ekstra hitte te voorsien. Die pragtige gemeubileerde eenheid het 'n klassieke styl en 'n ontspanne atmosfeer. Die ligging, skoonheid en kalmte wat in die landskap heers - is perfek vir 'n heerlike ontspanne wegbreek. Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan. Sien julle binnekort weer!

Gerrit B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Breathtakingly beautiful!

Enjoyed every minute of my stay in this well-appointed loft in what must certainly be one of the most scenic areas of our country. Thank You Glenda for the special note on the door wishing me a happy 50th and for the nice bottle of wine. It was great meeting you and your husband. Best wishes!

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you for the awesome feedback, Gerrit. It was lovely meeting you both. We are flattered that you chose Glenogle to celebrate your special birthday.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Clarize T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarize T
Saam met vriende

Ongelooflik mooi, netjies, en vir seker elke sent werd.

Die plek is ongelooflik. Die Stables is by die 3 perde wat die hele belewenis soveel meer oorspronklik maak. Perde en stalle is goed versorg en skoon. Die Stables is perfek - bevat alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Die natuur is beeldskoon en die eenheid is modern, skoon en netjies. Personeel op die plaas is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker in die toekoms weer daar oorbly.

Amanda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig en prentjiemooi.

Ons het 'n wonderlike, rustige tyd daar gehad. Beplan om terug te gaan vir ons anniversary in Feb.

Gary A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely homely space which allowed one to relax and enjoy your surroundings.

It allowed rest and relaxation we were hoping for.

Esbe U - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbe U
Saam met vriende

Smaakvol, gerieflik en luuks.

Heerlike verblyf. Uiters goed toegerus. Kaggelvuur en elektriese komberse was 'n spesiale bederf.

Deon V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Awesome scenery and exquisite accommodation!

We stayed at The Stables and The Loft @ Glenogle Farm for 4 nights. It was such a peaceful few days and we really enjoyed all aspects of the farm. The horses, the forests and the lake. The house was very neat and cleaned thoroughly everyday.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you so much for the awesome review. We are so pleased you all enjoyed your stay at Glenogle.

Regards
Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Juanita D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita D
Gesin met klein kinders

Pragtige interior, gemaklike huis en heerlik stil en rustig.

Bietjie ver vir 'n naweek. Beter vir 'n lang naweek. Lieflike atmosfeer en omgewing.

Angie K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

The Stables and The Loft @ Glenogle Farm is absoluut stunning met alles wat jy nodig het. Die uitsig is sprokies mooi! Die vriendelike hondjies het elke dag kom inloer en ons het hulle sommer baie geniet. Sal vir seker weer gaan.

Chantel B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

3 words: The Perfect Getaway.

We had the most cosy, romantic, comfortable time at the Stables, the dogs and horses on the premises made it extra special, we loved them, along with the farm's spectacular tranquillity, scenery and views, absolutely amazing. Our next booking will definitely be the Loft, stunning in the woods! Thank you Glenda! We had a wonderful stay. Will be back soon!

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you for the awesome review.
It was a great pleasure having you, I am delighted you loved Glenogle.
We look forward to seeing you back at The Loft.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Magriet H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het in The Loft gebly te Glenogle vir 'n naweek en dit was die perfekte romantiese wegbreek. Die Loft is ingerig met die smaakvolste dekor en elke item is van hoë kwalitiet. Alles wat jy benodig is in die Loft en mens voel sommer met die eerste inloop "tuis". Die omgewing is beeldskoon en alles is perfek beplan en onderhou. Perfekte plekkie en sal vir seker weer terugkeer vir nog 'n sprokiesnaweek. 'n Juweel in die bos.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you so much for the awesome review. I am so pleased you loved The Loft and Glenogle Farm.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Joey L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glenogle Farm was a dream come true.

We stayed in the Loft at Glenogle Farm and our expectations were exceeded. From the moment we arrived and Glenda welcomed us, and offered to get a fire going, we felt like special guests. We could not ask for more. The unit is clean and neat as a pin, and very well equipped. We loved the farm and the regular visits by the dogs, Duke and Bella. The scenery in the area is out of this world. We will most definitely go back again.

Sharon P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

The accommodation was superb, the surroundings magnificent - such a beautiful part of the country and the farm and hosts (Glenda etc.) were just phenomenal. We will be going back.

Willie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en gemaklik!

Ons het dit baie geniet! Glenda was baie hulpvardig en het selfs kom help en planne gemaak toe die krag af was. Selfsorg-eenhede wat alles het, goed geleë is en sprokiesmooi is! Hulle het selfs 'n dam met 'n bootjie en die lieflikste kaggel.

Danietha P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danietha P

Asemrowend.

Hierdie plek het nie net uitsig nie - dis deel van die uitsig! Dekor, gerief en gemak uit die boonste rakke!

Pieter M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most peaceful place I've visited in years.

Beautiful scenery, exceptional loft and an awesome host. Nothing but perfection. Will definitely be back. Thank you for a holiday to remember.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thanks so much for the awesome review Pieter. It is so encouraging receiving such positive feedback.
It was lovely meeting you both. We look forward to seeing you again.
Kind regards, Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Tino E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tino E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en mooi. Ideaal vir couples!

Sien sterre.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you so much Tino for the awesome review. I am so pleased you enjoyed your stay.
Kind regards
Glenda

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Ruan V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Perfekte ontsnapping van die stad!

Ons het in The Loft gebly te Glenogle vir 'n naweek ontsnapping en dit was die perfekte romantiese wegbreek. 'n Milieu gekenmerk deur smaakvolle décor en omring deur beeldskone natuur en denne-plantasie. Elke item is met sorg gekies om jou tydjie daar onvergeetlik te maak! Haenertsburg is 'n klipgooi van die plaas geleë vir 'n heerlike uitstappie.

Pierre D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel.

Die Loft is in die plantasie wat uitkyk oor 'n dam. Die fasiliteite is nuut skoon en netjies. Lekker stap-paadjies. Die diens is goed en altyd gewillig om te help.

Sandra V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning cottage in 'n lieflike omgewing.

The Loft is 'n pragtige cottage. Baie romanties met 'n lekker vuurmaakplek en genoeg hout. Die dekor is baie mooi en die omgewing ook. Ons sal verseker terugkeer.

Zack S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our new favorite sleepover destination for Magoebaskloof en route to Kruger.

We stayed in the loft on our way back from honeymoon in Kruger. Glenda gave it a personal touch with champagne, fresh flowers and a special welcoming sign. The loft is delightfully decorated and offer a elegantly and unique experience... can recommend to everybody. You're guaranteed wonderful, luxurious accommodation in the midst of a swaying pine forest. It's simple, book and enjoy.

Johan B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glenogle Farm help jou vergeet van die stadsgejaag en bied jou die geleentheid om ten volle te ontspan.

The Stables en Loft hou elkeen sy eie bekoring in en dit bring jou nader aan die natuur. Glenda en David en hulle span se gasvryheid laat jou ook baie spesiaal voel. As jy wil wegbreek van die gejaag is Glenogle Farm jou plek.

Abri S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri S
Gesin met klein kinders

'n Heerlike plekkie vir naweekwegbreek saam met die familie, sentraal geleë in Magoebaskloof.

Sal definitief weer daar bly en aanbeveel!

Ine-lize T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine-lize T
Gesin met klein kinders

Glenda is 'n wonderlike gasvrou en het ons gesinsverblyf iets gemaak om te onthou!

Dankie vir die spesiale aandag wat jy aan ons dogter gegee het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Glenda is an amazing host and made my family's stay memorable.

Thank you for the special attention you gave to our daughter!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm's terugvoer

Thank you Ine-Lize, only a pleasure. I am pleased she enjoyed her stay at Glenogle Farm.

The Stables and Loft @ Glenogle Farm
Anneke B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven!

One of the most beautiful places we have ever stayed in. Stylishly furnished, with everything you could need and more. Cosy, comfortable and secluded. Glenda made us feel at home immediately with a complimentary bottle of wine, but she did not impose. We took a bottle of wine down to the lake every night for sundowners, and even did some fly fishing. We loved spending time with the horses and cuddling next to the fireplace. It is also centrally located, just a few minutes from Haenertsburg (and a really amazing burger at the Iron Crown Pub) and Debengeni Waterfall. An amazing escape from the city!

Deidre P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P
Gesin met klein kinders

Wonderful for kids without having to give up luxury.

David and Glenda went out their way to make us feel at home. Our two boys had an absolute ball of a time riding their bikes, fishing and swimming in the dam. They almost didn't know what to do with all the freedom and safety. At the end of each day they were covered in mud with a big smile. All of this gave my husband and myself the peace of mind to relax and enjoy the beautiful surroundings. The farm dogs were an added bonus.

Elize M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi en so rustig.

Dit is prentjiemooi en so netjies. Die omgewing is rustig en Haenerstsburg is net om die draai. Die eienaar is so vriendelik en doen baie moeite met haar gaste.

Bianca V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Glenogle Farm is beslis 'n huis weg van die huis - dit is knus tussen die honde en perde. Dis 'n plek waar jou siel kan rus in die asemrowende Magoebaskloof-area. Die kaggel het die koelerige, mistige middag absoluut die moeite werd gemaak. Ons kan nie wag om weer daar te bly nie.

Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebenezerdam-Pad G9, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZjljMWUxLTYyNTAtNGE0My1hOGYzLWM1OWNkMGFmYzdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 G9 Ebenezer Dam Road Magoebaskloof 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -23.905809226088 29.998286962509
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!