Glenside Farmhouse
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenside Plaas, D187, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Glenside Farmhouse is op 'n werkende plaas net buite Winterton aan die voet van die Sentrale-Drakensberge geleë. Die grasieuse Glenside is al meer as 100 jaar oud en spog met al die bekoorlikheid van 'n vervloë era met hoë plafonne, houtvloere, kaggels en wye stoepe. Die pragtige plaashuis is tussen die voorheuwels van die majestueuse Sentrale Drakensberge toegewikkel.
Die huis het slaapplek vir 11 gaste in 5 slaapkamers. Daar is addisionele slaapbanke vir kinders, en 'n kot vir babas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer. Die vierde kamer beskik oor 2 driekwart-beddens en 'n en suite-badkamer. Die vyfde kamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer.
Die plaashuis spog met baie ruim leefareas, insluitend 'n sitkamer en eetkamer wat elk ingerig is met 'n kaggel. Daar is ook 'n ontbytkamer, kombuis en onderdakstoepe aan weerskante van die huis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Buite is daar 'n groot volledig omheinde tuin, waar gaste lekker kan braai.
Glenside is 850 hektaar groot, so daar is baie veld om te verken, 'n rivier om te gaan besoek, en eindelose plaaspaaie waar gaste kan fietsry of stap. Dit is 'n plek van ruimte, en baie kleinwild insluitend koedoes noem die plek van rus en vrede hul tuiste.
Slaapplek
’n Bespreking by Glenside Farmhouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Glenside Plaas, D187, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glenside Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenside Plaas, D187, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom