LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glenview | LekkeSlaap
+27

Glenview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Glen-rylaan 75, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Glenview is ’n dubbelverdieping-vakansiehuis in die klein dorpie Zinkwazi Beach. Die perseel is slegs ’n straat van die strand af.

Die huis bied ’n asemrowende see-uitsig en is binne maklike bereik vanaf die strand.

Dié ruim huis het 3 slaapkamers op die boonste verdieping, asook 2 badkamers en ’n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer, die tweede kamer het ’n dubbel- en enkelbed en die derde kamer het ook ’n dubbel- en enkelbed.

Die huis het 2 sitareas met TV's en sekere DStv-kanale, ’n eetarea, kroeg met braai-area, ’n kombuis wat volledig toegerus is, ’n wasmasjien, skottelgoedwasser, kluise op die boonste en onderste verdiepings en ’n gaste-toilet onder. Alle linne word voorsien maar gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die huis word Maandae tot Saterdae skoongemaak. Dis ingesluit by die tarief.

Daar is ’n mini-supermark in Zinkwazi vir enige basiese behoeftes en Ballito is 20 minute se ry hier vanaf. Zinkwazi is ’n klein, ongerepte dorpie met ’n strandmeer vir visvang, bootritte en voëlkyk. Daar is gholfbane naby en gaste kan die wildparke besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Glenview sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glen-rylaan 75, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Glen-rylaan 75, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKceYw8tAZYv3HALFgiyBpjCMCV4RLahNoutnqNNXHFeIwoHUFS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (plek vir 8) 75 Glen Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 12:00 -29.289778 31.434903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!