LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glenvista Guest House | LekkeSlaap
+12

Glenvista Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glenvista Guest House is in Glenvista in Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljee-eenheid is op 'n residensiële perseel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en daar is oorgenoeg sitplek vir gaste in die eetarea om die etenstafel. Die eenheid het ook komplimentêre WiFi.

Die balkon bied 'n uitsig oor die Rietvlei Natuurreservaat waar gaste 'n lekker sonsondergang-braai kan geniet.

Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n Jacuzzi asook 'n gasbraai en 'n braai wat met hout gestook kan word.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Glenvista Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c39c824b8b1f68cf1f60d045076d8fa19761b775c106d4a43a3fed10f824274805aeec20197c35d6399bd43b44508e0277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 25 Donington Drive Glenvista 2091 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -26.295722892875 28.065125114229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!