- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bonnie Braes farm, Oshoek main road (N17), Lochiel, 2234, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Rocks and Roses Farmstay is op die Bonnie Braes plaas, naby Lochiel, geleë. Die eenheid het luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of ontspannende vakansie.
Verblyf is in 4 eenhede beskikbaar insluitend Marinda's-hoofkamer, Sunrise-kamer, Sunset-kamer en Stoepkamer. Elke kamer het gemaklike beddens en die badkamers het elkeen 'n stort of bad, toilet en wasbak.
WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Nabygeleë aktiwiteite sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk, visvang, swem en stap in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bonnie Braes farm, Oshoek main road (N17), Lochiel, 2234, Mpumalanga
- Gaste dink Rocks and Roses Farmstay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bonnie Braes farm, Oshoek main road (N17), Lochiel, 2234, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang