Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Badplaas

4.1 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Badplaas van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Badplaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Badplaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Badplaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Badplaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Badplaas Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Badplaas

Vygeboom Country Lodge bied B&B-verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die oewer van die Vygeboomdam. Die lodge bied verblyf in 8 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamers het 'n koningingroott...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Carolina, Badplaas

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 is 'n selfsorghuis op dié vis- en wildlandgoed digby Carolina in Mpumalanga. Die plaas bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Besoek die Nooitgedacht-...

15% af Aanbod!
VanafR640
R544
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Badplaas

Mountain View Retreat bied selfsorgverblyf in 'n gebied met onontdekte panoramiese prag, ryk in geologiese kenmerke, aan die voet van die Hlumu-hlumu-berge. Mountain View Retreat is 7 km buite die dorpie Badplaas (E...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Badplaas

Rooihoogte Guest House is op die plaas Buffelspruit, 25 km van Carolina op die Badplaaspad geleë, naby die prentjiemooi SAPPI-woud, met pragtige uitsigte op die Hlumuberge. Die groot, oop grasperk is die ideale spe...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Badplaas

Welkom by een van die beste en mees aanloklike lodges in Mpumalanga! Komati Gorge Lodge is minder as 3 ure van Johannesburg af, tussen Carolina en Machadodorp, geleë. Majestueuse klowe, 'n kronkelende rivier, gewel...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Badplaas

Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mpumalanga

Nkomazi Game Reserve lê aan die oewer van die Komatirivier en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustigheid, vrylopende wild en die skoonheid van die Afrika-bos. Daar is 10 luukse tente by die Komati Tented Camp...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Lodge in Mpumalanga

Dawsons Game & Trout Lodge is naby die R38 geleë waar troppe sebras, rooibokke, springbokke, blesbokke, elande en wildebeeste op die savanne van 2000 hektaar wei. Verblyf by Dawsons sluit 'n luukse, inklusiewe lo...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Bermanzi Mountain Retreat & Trails is in die Skurweberge tussen Machadodorp, Waterval-Boven en Badplaas geleë en bied eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 10 gaste. Gaste kan die Vakashani Chalet vir 10 gaste, In...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Carolina, Mpumalanga

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n selfsorg-lodge in 'n wildreservaat, sowat 27 km vanaf Carolina in Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, ver vanaf die stad se gewoel...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Carolina, Mpumalanga

Unit 22 @ Doornkop Fish and Wildlife Reserve is ’n selfsorg-chalet in die Doornkop Vis- en Wildreservaat, slegs 27 km vanaf Carolina in Mpumalanga. Dis die ideale wegbreek vir ’n gesin of groep vriende wat op so...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Badplaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za