Glorystar 2Six2
30 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Glorystar 2Six2 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Morningside in Durban. Die kompleks is naby plaaslike restaurante, kroeë en gewilde besienswaardighede.
Verblyf word gebied in 10 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea 'n toonbank met stoeltjies, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstelle bied toegang tot 'n privaat balkon met uitsigte oor die stad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n gimnasium vir fiksheidsentoesiaste en 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is naby die strand, Durban se Internasionale Konferensiesentrum, Moses Mabhida-stadion en die lughawe.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Razeen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
258 Florida Road, 2Six2, Morningside, 4000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang