LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Go 2 Chalets Loskopdam | LekkeSlaap
+26

Go 2 Chalets Loskopdam

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 41 resensies vir Go 2 Chalets Loskopdam
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lorna V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna V
Gesin met tieners

Peaceful, relaxing.

Go 2 Chalets is a lovely place to relax and unwind, with friendly and professional management and staff.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Hi Lorna, Thank you for your support and for taking the time to post a review - much appreciated!

Go 2 Chalets Loskopdam
Marietjie D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met vriende

Baie lekke en baie gawe werkers.

Dis 'n baie lekke plek en almal help graag as mens iets soek. Sal plek aanbeveel vir enige iemand.

Duduzile M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duduzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed every minute of our stay!

We had a wonderful time, very peaceful and quiet place to be. Clean linen and hot water whenever you want to have shower! Very kind and welcoming staff! Keep up the good work!

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Thank you Duduzile - appreciate your support and kind review!!

Go 2 Chalets Loskopdam
Tania O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Baie netjiese blyplek met genoeg spasie.

Dankie vir die goeie diens en hulpvaardigheid.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Dankie Tania - bly julle het dit geniet - en dankie vir julle ondersteuning!

Go 2 Chalets Loskopdam
Ndivhoniswani M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndivhoniswani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great getaway.

Enjoyed our stay and the place was very clean.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Thank you Ndivhoniswani - glad you enjoyed your stay. Thank you for your support!

Go 2 Chalets Loskopdam
Ansie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Baie lekker, geen probleme met die eenheid nie.

Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Ons was 'n groep van 15 wat by Kranspoort gaan Jukskei speel het. Ons is almal ouer as 60 en het dit baie geniet om by Go 2 te bly. Ons het dit al 'n instelling gemaak om elke jaar daar te bly vir die Jukskeinaweek. Prys baie bekostigbaar en kos by hul restaurant is lekker!

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Baie dankie Ansie, ons waardeer julle resensie asook julle gereelde ondersteuning en uitwysings waar ons kan verbeter! Altyd welkom.

Go 2 Chalets Loskopdam
Collen Themba M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collen Themba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Very best service ever. It's very clean and quiet. Its got all facilities from a young age to adults.

Lizette S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Saam met vriende

Fantasties.

Heelike ligging, netjies en skoon.

Zinhle M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M
Saam met vriende

We had an awesome stay. The place is very nice, quiet and clean.

Very neat and peaceful. The staff there was very friendly. The only issue we had is the money that needs to be deducted if we use more electricity. Other than that, it's really beautiful. Will be visiting soon again. Keep it up.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Hi Zinhle,
Thanks for your review and support, appreciated it.
Just to clarify on the electricity, which is free up to 7 units per day, any excess above 7 units is charged for. This was advised upfront.

Go 2 Chalets Loskopdam
Marilize P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Impressed.

Easy coming and going with a boat. Nice and sweet. Close to the restaurant if not in the mood to cook. Always a helping hand close by.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Thank you Marilize, for taking the time to comment, much appreciated!

Go 2 Chalets Loskopdam
Angelique G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

Baie rustig en ontspanne.

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker atmosfeer.

Daléne S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daléne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, behulpsaam.

Personeel is vriendelik en uiters behulpsaam. Bestuur en eienaars is enige tyd beskikbaar vir navrae en aanbevelings.

Liezel B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met tieners

Mooi, skoon en netjiese slaapplek.

Baie vriendelike diens.

Duncan O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan O
Enkelreisiger

Stunning - well priced and great service.

Amazing. Take cash for key deposit. Well-priced, clean, very comfy and great food.

Jan D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great time and great food.

Will definitely go back there.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Dankie Jan, vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom!

Go 2 Chalets Loskopdam
Werner V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Dit is heel rustig daar gewees en 'n swembad wat naby is en braai-area by chalet sal enige tyd weer gaan. Moet net handdoeke saam vat anderste sou ons nie kon stort nie.

Philip D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gebly baie dankie.

Roelf F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf F
Saam met vriende

Uitstekende oornag-fasiliteite.

Nic is baie vriendelik en behulpsaam. Dis oorkant Kranspoort-gholfbaan en het ons wonderlik gepas. Sal beslis aanbeveel. Ons het 'n gholfnaweek gereël by Kranspoort. Die Go 2 Chalets was absoluut die beste verblyf.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Baie dankie Roelf vir julle ondersteuning, waardeer opreg.

Go 2 Chalets Loskopdam
Adele L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Besigheidsreis

Lovely, clean and safe accommodation.

The chalet was comfortable, with all essentials provided.

Gert R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R
Enkelreisiger

The chalets are new and very neat. The staff is friendly and helpful. The food is good.

I enjoyed my stay. Thank you to Nic and Sonja.

Beauty M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauty M
Gesin met tieners

Quiet and nice.

If you could have units with bath in some bathrooms.

Precious W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious W
Saam met vriende

Chalets are beautiful and very well maintained.

Service was not too friendly towards us.

Frederik S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalets is in 'n veilige omgewing en bied gemoedsrus sodat jy kan ontspan.

Daar is ’n paar aspekte wat aandag behoort te kry. Die voorafbetaalde elektrisiteit is problematies en die latere aftrekking op die sleutel- en breekskadedeposito los ’n bitter smaak in die mond. Die meeste Suid-Afrikaans mense hou van braai, maar daar is nie ’n braaitang of iets om die braaivleis in te sit nie. Daar kort ook ’n broodmes en daar is geen of min opskepbakke nie. Daar is nie ’n tafel om by te eet nie. Die slaapplek vir 4 gaste het net 2 buitestoele.

Go 2 Chalets Loskopdam's terugvoer

Dankie Frederik vir julle ondersteuning asook jou kommentaar.

Sodra ons 'n bespreking deur 'n agent ontvang, stuur ons 'n Info Pak wat al die inligting bevat en wat ons gaste vooraf inlig van wat om te verwag. Dus die "voorafbetaalde elektrisiteit" is nie heeltemal akkuraat nie. Ons voorsien gratis krag wat in die oorgrote meerderheid van die gevalle heeltemal voldoende is. Ons slaan slegs aan vir "oormatige" gebruik van krag. (Ons vind dit gereeld dat aircons aangeskakel word en vir lang periodes krag gebruik, terwyl niemand in die chalet is nie). Al die inligting is vooraf aan u bekend gemaak in ons Info Pak asook die tariewe.

Die opskepbak, braaitang ens. is normaalweg in die huis, maar vir een of ander rede het die skoonmaker dit nie opgemerk nie - ons het dit dadelik aan u voorsien.

Die twee sitplek stoel en tafel insette word waardeer - ons sal daaraan aandag skenk.

Vriendelike groete,

GO-2 Chalets.

Go 2 Chalets Loskopdam
Johan M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met vriende

Goeie diens en mooi area.

Baie behulpsaam, goeie kos, kan net boek vir een aand sonder probleme, dankie.

Jan O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bosveld wegbreek.

Baie netjies en groot vertrek, restaurant 'n pluspunt.

Caren V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caren V
Saam met vriende

Oulike plekkie met baie potensiaal.

Bestuur van oord kan gerus vorige resensies lees en werk maak daarvan. Plekkie is baie skoon en netjies. Net 'n paar voorstelle: Sit asb. 'n helderder lig in die badkamer. Hang asb. 'n gordyn of afskorting voor die badkamerdeur. As iemand verby die chalet loop kan hulle inkyk by die deur en iemand op die toilet sien sit. Sit asb. groot bord op met aanwysings waar is die chalet deel se ingang. 8 uur in die aand is dit nogal misleidend waarnatoe om te gaan. Sit asb. 'n opskepbakkie of 2 in die kaste. Daar is braaigeriewe maar nie gerei nie. Gaste wil nie altyd by die restaurant eet nie. Sit gerus bankie tussen chalets waar gaste buite kan sit en kuier by mekaar. Gaste wil nie altyd by die restaurant kuier nie.

Betty M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Betty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs an upgrade.

No board for direction. Cold and hot water unbalanced.

Janet N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Go 2 Chalets is 'n wonderlike blyplek vir 'n wegbreeknaweek. Alles was netjies en skoon. Het baie lekker gebly daar.

Wilna D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang! Die eenheid was netjies. Goed toegerus. Was rustig om die aand buite te sit en 'n vleisie te braai.

Adele S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Enkelreisiger

Baie netjiese en gerieflike plek om oor te bly.

My negatief oor my verblyf sal wees dat met aankoms het hul rekord getoon dat ek nog 50% uitstaande was alhoewel ek dit 'n maand vantevore betaal het. Ek was ook nie na my eenheid gewys nie, ek was gewys waar dit was en was gesê dat die sleutel in die deur was. Ek moes vra waar om te parkeer. Ander gaste, wat ek kon sien, het nie dieselfde ervaar nie. Behalwe vir die negatief, was my verblyf fantasies en die eenheid was heerlik om in te bly. Ek sal definitief terugkeer volgende jaar.

Karien V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skandelik.

Hierdie is die slegste plek waar ek al ooit tuis gegaan het. Geen kliëntediens, geen water in die badkamer se wasbak nie, geen braaigerei nie, geen seep om die skottelgoed mee te was nie, die kamer was nie gediens nie, die personeel het nie van ons geweet nie, die oord is reg langs 'n hoofweg geleë wat glad nie so omskryf word in die advertensie nie ens ens. Dit was so onaangenaam dat ek Saterdag terug huis toe is.

Vernon K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Baie heerlik gekuier en die kos was uitstekend. Ou Hannes, dankie vir als, jy is 'n yster. Ons kom definitief weer.

Manisha J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manisha J
Gesin met tieners

Relaxing and peaceful.

Only thing they need is activities for teenagers. My kids were a little bored. Luckily we took outdoor games with, so they had fun. Maybe create a place to play tennis or basket ball, or anything else that they can play with outside. Other than that, we enjoyed our stay. Will definitely go back.

Gerhard E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Rustig, bietjie "off the grid". Uitstekende restaurantdisse.

Jacob M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob M
Saam met vriende

Great hospitality.

We had lots of time with friends. This is a place to visit again.

Louise S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Louise S
Saam met vriende

Nie wat ons verwag het wat ons bespreek het nie.

Ons het 2 huisies bespreek. Op die ou einde is die 3 persone in een huisie gesit. Hô-Kaai Bistro het 'n nuwe eienaar het hulle verneem. By ontvangs het die man wat my man hulle ontvang het hulle nie verwag nie en verskillende huisies is aan hulle gewys. Geen badmatjies, geen veiligheidsglas in badkamervensters nie. Elektriese ketel staan op die stoof. Als was half deurmekaar. Hulle het het ook verneem dat daar die Saterdag 'n funksie sou wees en die bestuur was meer op dit gefokus. Dames kon nie hulle hare doen omdat daar geen spieël naby muurprop is nie. Hulle het toe 'n verlengingskoord gevra want hulle het 'n kursus die Woensdag by Forever Loskop gehad.

Gavin O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin O
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het dit vreeslik geniet. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat rustigheid soek.

Izak P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak P
Gesin met klein kinders

Was fantasties.

Baie dankie. Die ontvangs en diens en hulp was baie goed. Sal aanbeveel.

Roberto S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Roberto S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onpersoonlik.

Dit is 'n lekker blyplek, maar die volgende was vir ons 'n kwessie: Niemand was daar om ons te verwelkom nie, niemand het kom vra of alles goed gaan nie, hulle het 'n braai, maar voorsien nie 'n braaitang nie, en die stort was óf te warm óf te koud, jy kon dit nie stel in die middel nie. Klein dinge wat nie aandag aan gegee word nie.

Heather D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome weekend.

We will definitely go back. Staff and owners were so friendly and treated us like family.

Janice V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is vriendelik onthaal by aankoms en 'n 4 slaper eenheid gegee i.p.v. 'n 2 slaper. Die eenheid het 'n goeie skoonmaak nodig gehad, want daar was stof in vensterbanke en in badkamer en die braai was nog vetterig. Daar was ook nie kussings op die rottangsitkamerstel en ons moes kussings van die bed neem om te kan sit. Daar was net die basiese in die eenheid en die eenheid vir ons het dinge soos wynglase en bedlampies gekort. Daar was darem 'n hele paar DStv-kanale.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N11, Oorkant die Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b708da0d4c9a0555880d2450f22510c3b0036f545a5c0fd5f55634c15f308e6fd3b45360b8eaea29adb722a79fba0603c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 41 5 1 5 N11 Plot 73 Across from Kranspoort Vakansiedorp 0450 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.438189639083 29.420876380288
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!