+9
Selfsorg in Dullstroom

Go Country @ The Stix - Farmhouse

12 gaste

6 slaapkamers

11 beds

4 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kruisfontein Road, Farm 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Stix is in die pragtige platteland van Dullstroom geleë en is 'n goeie keuse vir gaste wat in die natuur wil ontspan. Dit is 14 km buite Dullstroom op die skilderagtige Kruisfonteinpad geleë en is oorkant die Highland Gate Golf & Trout Estate.

Daar is 5 verblyfopsies om van te kies. Albatross, Bogey, Handycap en Mulligan bied elk slaapplek aan 4 gaste. The Farmhouse is groter en bied slaapplek aan 12 gaste. Hierdie selfsorg-verblyfopsies het ook buitebraai-areas met uitsigte. Alle kothuise het ook binnenshuise kaggels.

Die Stix is perfek vir gholfuitstappies en is naby die Ernie Els-ontwerpte baan by Highland Gate. Gaste kan ook nabygeleë plaaspaaie op hul bergfietse verken of na 'n vertoning by die Bird of Prey-sentrum kyk. Daar is baie aktiwiteite in die Dullstroom-omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisfontein Road, Farm 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Go Country @ The Stix - Farmhouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 960
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 960
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 960
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Kruisfontein Road, Farm 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1115229ea6d06065b405fc8f1715517b0a8b6ad915a5341df96954e7d7fe82efe6eaef60a4fdb2f3cd65b34cc52927932dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 960 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Kruisfontein Road Farm 12 B 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.460411920476 30.134865045547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang