Go Country - The Barn Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R5 550 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Go Country - The Barn Cottage is op 'n werkende plaas wat 12 km vanaf Dullstroom-dorpie geleë is en net 4,5 km vanaf die bekende Highland Gate wat 'n Ernie Els-kampioenskapgholfbaan met 18 putjies het.
'n Grondpad van 1,2 km vanaf die hekhuis lei na The Barn Cottage. Dit is 'n ou skuur wat teen 'n woud geleë is en spog met 'n asemrowende uitsig oor die damme en grasvelde op die plaas. The Barn Cottage bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, met en suite-badkamers wat 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en lei na 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.
Gaste kan baars in een van die 3 damme vang en die skilderagtige stap- en bergfietsroetes wat deur die woud en grasvelde kronkel, verken. Daar is ook 'n uitdagende staproete wat teen die berg op gaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Kruisfonteinpad, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga