Gocheganas Lodge
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die D1463, Plaas Gocheganas 26, Deel 7, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 410 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gocheganas Lodge is op 'n heuwel geleë bied 'n uitsig oor die skouspelagtige landskap, sowat 40 km vanaf Windhoek. Dié lodge bied 'n unieke kombinasie ondervindings van wild en natuur tot gesondheid.
Die argitektuur en dekor van al die geboue by die lodge, inkorporeer plaaslike kunsvlyt in viering met die Namibiese kultuur. Daar is verblyf in 4 lieflike grasdak-chalets met 'n ononderbroke uitsig van die natuurreservaat. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging, yskassie en 'n TV. Die lodge bied 'n restaurant op die dak met heerlike maaltye en asemrowende uitsigte, 'n binnenshuise swembad, spa en konferensiegeriewe.
Die spa bied 'n verskeidenheid bederfbehandelings, produkte en dienste. Ander geriewe sluit in 11 behandelingskamers met modernste toerusting, soos 'n kristalbad, hidroterapiebad, vichy-stort, verhitte binnenshuise swembad, grot-sauna, goed toegeruste gimnasium en 'n vrugte- en sapkroeg. Ander aktiwiteite sluit stap en begeleide wildritte in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Ligging
- Vanaf die D1463, Plaas Gocheganas 26, Deel 7, Windhoek, 0000, Khomas
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die D1463, Plaas Gocheganas 26, Deel 7, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom