Goedemoed Manor House
15 gaste
5 slaapkamers
10 beds
3 badkamers
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Goedemoed Farm, Keisie Valley, 16 km Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Goedemoed Manor House bied gerieflike selfsorgverblyf Op Goedemoed Plaas, 16 km vanaf Montagu.
Hierdie pragtige plaashuis bied verblyf aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en ’n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en die vierde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ’n koningingrootte-bed in die vyfde slaapkamer. Die huis het 3 badkamers wat elk ’n bad of stort het.
Hierdie huis het lugversorging en ’n groot plaasstyl-kombuis, met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ’n sentrale etenstafel. Daar is ’n aparte opwaskamer waar gaste skottelgoed kan was. Daar is ook ’n skottelgoedwasser. Reg langs die kombuis is daar ’n formele eetkamer. Etes kan ook op die stoep buite geniet word waar daar meubels is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 132
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Goedemoed Farm, Keisie Valley, 16 km Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedemoed Manor House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Goedemoed Farm, Keisie Valley, 16 km Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang