LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goedewater Cottage | LekkeSlaap
+11

Goedewater Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goedewater, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Goedewater Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas 15 km buite Machadodorp. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike, dog basiese, verblyf ver van die stadsgedruis. Dis slegs sowat 1,5 km van The Silver Sixpence troulokaal af.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuis is ruim en toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en meer as genoeg ingeboude kaste met eetgerei.

Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n tafel en stoele vir 6 persone. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe buite die kothuis terwyl die lieflike uitsigte oor die eiendom geniet word. Doendinge op die plaas sluit perdry, baarsvang en kleiteikenskiet in.

Daar is ook meer as genoeg stap- en bergfietsroetes op die plaas en hope geleenthede vir voëlkyk. Ons is slegs 'n kort rit vanaf die Kloppenheim Country Estate wat 'n spa, 'n kroeg en restaurant bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedewater Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Goedewater Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Farm Goedewater, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Goedewater Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goedewater, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZWM1MjBiLWY0ZTEtNDQ0Ni05Y2Q1LTI1NzhjOWQwZGQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 9 5 1 5 Farm Goedewater Machadodorp 1170 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.660666666667 30.179194444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!