LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
B&B in Karas

Goibib Mountain Lodge



  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • B1 Between Grunau & Keetmanshoop, Keetmanshoop, Karas Sien kaart

Beskrywing

Goibib Mountain Lodge bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies, insluitend B&B, verblyf met ontbyt en aandete, karavaan- en kampeerplekke. Dié lodge is in die Groot Karasberge, in Namibië geleë.

Goibib Berg Lodge het 4 dubbelkamers, 4 kamers met 2-enkelbedkamers, 3 karavaanstaanplekke en 4 kampeerplekke. Al die kamers het 2 enkelbeddens en elk ook 'n en-suite badkamer. Verder het die kamers ook elk lugversorging, 'n TV met plaaslike satellietkanale, 'n kluis, WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die karavaan- en kampeerplekke deel gemeenskaplike ablusie- en kombuisgeriewe. Etes en drankies kan ook by die lodge geniet word, en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai kan gereël word.

Die lodge het 'n gastesitkamer met DStv en 'n swembad. Doendinge soos avontuurtoere met sonsopkoms- en sonsondergang, voëlkyk en sterrekyk kan ook vir gaste gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Wildritte
Bergfietsry
Swem
Maaltye op versoek

Kamers

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 4 ruim kampeerplekke, elk met 'n kragpunt. Die staanplekke deel gemeenskaplike ablusie- en kombuisgeriewe met die karavaanplekke.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deelkoers.

Betalingsbeleid:
- 'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Kamerbesettingsbeleid:
- Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens met aankoms moet betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Al die dubbelkamers het 2 enkelbeddens en elk ook 'n en-suite badkamer. Verder het die kamers elkeen ook lugversorging, 'n TV met plaaslike satellietkanale, 'n kluis, WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deelkoers.

Betalingsbeleid:
- 'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Kamerbesettingsbeleid:
- Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens met aankoms moet betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal

Kamer met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Al dié kamers het 2 enkelbeddens en elk ook 'n en-suite badkamer. Verder het die kamers elkeen ook lugversorging, 'n TV met plaaslike satellietkanale, 'n kluis, WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deelkoers.

Betalingsbeleid:
- 'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Kamerbesettingsbeleid:
- Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens met aankoms moet betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hilda N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Rustig, pragtige sonsondergange en stilte. Kampgeriewe pragtig en skoon; genoeg spasie vir elke staanplek; goeie ligging naby hoofpad om verder in Namibië in te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay in the Goibib Mountain area. We had a very pleasant stay camping at Goibib Mountain Lodge. The kitchen/washing area is well designed for camping families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Een nag gekamp. Mooiste, skoonste, netjiese badkamers by die kampterrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Kamer netjies ne gerieflik. Uitstekende etes. Ons het baie lekker gebly na lang reis. Die aandete was uit die boonste rakke, so ook ontbyt. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles E
1 nag
5.0
Des 2021

Excellent place I spent quite a few hours chatting to the owner and he even gave me a ride into the farm to see the cattle they were hearding. A very special place to stop over on your way to or from the border of SA. Food great, rooms great, service great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex S
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Jan 2020

Vriendelike eienaar en personeel. Kamers en swembad is ook baie goed. Ons groep van 7 persone het geboek om te kamp en het laat besluit om, weens die weer, liewer kamers te huur vir ons een nag. Die eienaar het ons toegelaat om ons bespreking oor te skuif na kamers, en nog steeds op die kampeerterrein te braai!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Goibib Mountain Lodge
Dear Alex, thank you for taking the time to give us feedback. We will definitely pay more attention to the areas where we did not tick all the boxes. Wishing you a good year ahead.

Tabu V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Fantasties. Wonderlike mense. Wonderlike plek. 'n Oase. Wonderlike aandete. Sal graag weer wil teruggaan op daai spore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Goibib Mountain Lodge
Hallo Tabu, dankie vir die terugvoer oor Goibib, ons waardeer jou moeite. Ek hoop 2020 lewer alles van die beste vir jou. Groete van Andre en Goibib.

Henning B
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Aug 2018

Die eienaar en gasheer het uit sy pad gegaan vir sy gaste en persoonlike aandag gegee. Die kamers en kos uitstekend. Die eienaar het ons persoonlik ontvang en deurentyd persoonlike aandag gegee. Ontbyt en aandete was van hoogstaande gehalte. Die kamers skoon, keurig gemeubileer en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Goibib Mountain Lodge
Dear Henning, thank you for your feedback. We appreciate your comments. Wishing you all the best, Regards from Andre and Goibib.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Goibib Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kampeerplekke
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Dubbelkamers
B&B
Kamer met 2 enkelbeddens
B&B

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deelkoers.

Betalingsbeleid:
- 'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Kamerbesettingsbeleid:
- Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens met aankoms moet betaal.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1 Between Grunau & Keetmanshoop, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyQZY1KhZxl1Md8sSodmjG5KCqUoqELzRRj3HWQ0YBDAQmMf4WN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 B1 Between Grunau & Keetmanshoop Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.330676 18.570129
Soek in 'n groter streek