Goibib Mountain Lodge
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 tussen Grunau en Keetmanshoop, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Vanaf R370 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goibib Mountain Lodge bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies, insluitend B&B, verblyf met ontbyt en aandete, karavaan- en kampeerplekke. Dié lodge is in die Groot Karasberge, in Namibië geleë.
Goibib Berg Lodge het 4 dubbelkamers, 4 kamers met 2-enkelbedkamers, 3 karavaanstaanplekke en 4 kampeerplekke. Al die kamers het 2 enkelbeddens en elk ook 'n en-suite badkamer. Verder het die kamers ook elk lugversorging, 'n TV met plaaslike satellietkanale, 'n kluis, WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die karavaan- en kampeerplekke deel gemeenskaplike ablusie- en kombuisgeriewe. Etes en drankies kan ook by die lodge geniet word, en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai kan gereël word.
Die lodge het 'n gastesitkamer met DStv en 'n swembad. Doendinge soos avontuurtoere met sonsopkoms- en sonsondergang, voëlkyk en sterrekyk kan ook vir gaste gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- B1 tussen Grunau en Keetmanshoop, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Goibib Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 tussen Grunau en Keetmanshoop, Keetmanshoop, 0000, Karas