+8
Selfsorg in Somerset-Wes

Goldeneye Private Venue Spectre

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 226, R44, Somerset West, 7135, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Goldeneye Private Venue Specter bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van die Helderberg, aan die voet van die Stellenbosch Goue Driehoek.

Hierdie knus kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot hul eie stoep met 'n tafel en stoele, en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is om te ontspan en die uitsig oor die welige tuine en swembad te geniet. Daar is 'n koffiewinkel op die perseel, waar gaste 'n ontbyt kan geniet of hul aandete vooraf kan bestel.

Die verblyf is ideaal om die omgewing te verken met talle bekende wynplase en restaurante. Somerset-Wes Mall is minder as 3 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 226, R44, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goldeneye Private Venue Spectre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 15% AF!

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 226, R44, Somerset West, 7135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb64594e15dc806631723e7297bc4608932a2d4680ea7d8520b9f8eb89198a0f17037cdc393e122e15f6f41c5dd3719400a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Plot 226, R44 Somerset West 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.042563074711 18.827522967984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang