6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00 - Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Goldensunset Dirk se Huisie is 'n knus en rustieke selfsorgeenheid tussen die berge op 'n plaas wat 40 km vanaf Citrusdal geleë is en ideaal is vir 'n rustige wegbreek.
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelstapelbeddens. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke bring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toegeboude stoep met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en ingeboude braai. Let asb. dat die huis nie elektrisiteit het nie, maar daar is 'n gasyskas en die warm water word via 'n gasgeiser verhit.
Hier kan gaste die asemrowende sonsondergange bewonder, asook die 2 voetslaanpaaie en seisoenale watervalle verken, in die 2 plaasdamme swem en by die jetty 'n lekker piekniek hou.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Goldensunset Dirk se Huisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang