+21

Goldensunset Dirk se Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Goldensunset Dirk se Huisie is 'n knus en rustieke selfsorgeenheid tussen die berge op 'n plaas wat 40 km vanaf Citrusdal geleë is en ideaal is vir 'n rustige wegbreek.

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelstapelbeddens. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke bring.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toegeboude stoep met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en ingeboude braai. Let asb. dat die huis nie elektrisiteit het nie, maar daar is 'n gasyskas en die warm water word via 'n gasgeiser verhit.

Hier kan gaste die asemrowende sonsondergange bewonder, asook die 2 voetslaanpaaie en seisoenale watervalle verken, in die 2 plaasdamme swem en by die jetty 'n lekker piekniek hou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dieter P
5.0
Yet again a wonderful stay! We've been to Dirk se Huisie before. It was once again extremely peaceful and relaxing. The farm dam was lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Nikki V
Saam met lewensmaat
5.0
Dirk se Huisie is skoon en gemaklik met uitsonderlike uitsig. Dirk se Huisie is baie oulik en bied alles wat nodig is om gemaklik te wees. Dit is skoo...
Sien meer
Okt 2025
Alma H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, beautiful, starlit, cute, amazing, cozy. Wonderful stay, amazing location. And really nice hikes in the area! Starlit sky, lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Anel D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, salig, ontspannend! Dit was lekker rustig en ons het so lekker ontspan. Heerlik koel binne die huis met alles wat mens sal nodig kry.
Okt 2024
Robin G
Gesin met klein kinders
4.8
Diamant in die natuur. Wonderlike wegbreek in die hart van die natuur. Fotos kan nie die volle prent gee van die pragtige omliggende natuur nie. Die s...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goldensunset Dirk se Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd152594c2c0ce3a9ffee63f9e956ada4d89658eb334fa02f3f2bae9a725df81d791d6fed0ef44976f4b6c67bc8bffd51489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Looprivier 40 km from Citrusdal 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -32.398917 18.835478
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang