- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Golf View Gastehuis is geleë in 'n stil deel van Musina, teenoor die gholfklub en naby die Sand- en Limpopo-riviere. Dit bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n ontspannende nagrus. Daar is 'n grasperk vir kinders om op te speel, 'n swembad en 'n lapa met 'n braai. Hierdie verblyf ervaar geen beurtkrag nie.
Die gastehuis bestaan uit 2 eenhede wat apart bespreek kan word.
Eenheid 1 is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n klein yskas en televisie. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die swembad en kan die braaigeriewe in die lapa gebruik.
Eenheid 2 bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat ook 'n dubbelbed, terwyl die sitarea 'n enkelslaapbank het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien en stoof. Die patio bied braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Xenita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Golf View Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang