LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gone to the Beach Villa | LekkeSlaap
+24

Gone to the Beach Villa

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Gone to the Beach Villa
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kathryn A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kathryn A

Puik ligging, maar 'n bietjie duur.

Die huis is lekker, maar nie die standaarde wat ek voorheen ervaar het vir eiendomme van dieselfde prysklas nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location, but a bit expensive.

The house is nice, but not the standards I previously experienced at properties of the same price range.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gone to the Beach Villa's terugvoer

Dear Kathryn,

I am sorry that you found us expensive but bearing in mind the house sleeps 9 guests, has a stunning position in Scarborough, 50 m from the main beach, boasts a swimming pool, table tennis table, darts, full DStv, stunning braai area, 3 dining areas, percale linen, 3 bedrooms, 3 bathrooms, all utilities, percale linen throughout, all towels, fully equipped kitchen and is tastefully furnished in colourful beach style. R3000 per night presents good value for money on the on Cape Town's sought after Atlantic Seaboard.

Regards,
John Carne
Owner

Gone to the Beach Villa
Niyaas J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niyaas J
Saam met vriende

Awesome, knus en skoon, het dit beslis geniet.

Die villa was awesome. Ons het alles by die villa geniet. Dit het niks gekort nie en het ons tuis laat voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome, cosy and clean, enjoyed without a doubt.

The villa was awesome, we enjoy everything about the villa. It was short of nothing and made us feel at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, sal weer kom!

Sien sterre.

Christine D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

So lekker gebly en gekuier.

Ons het so lekker gebly en gekuier ons sal definitief weer gaan. Goeie waarde vir geld. Naby die see en die weer was perfek. Mooiste dorp en ons almal kon lekker rus en ontspan.

Ntshadi T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ntshadi T
Saam met vriende

It's a nice place to stay and so enjoyable, with a walking distance to the beach.

A nice place to stay and enjoy the beach.

Jean D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met vriende

Huis is fantasties ingerig om lekker te ontspan.

Heerlike wegbreek uit die stad. Fantastiese ligging. Baie goed en smaakvol ingerig.

Lourens D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, baie dankie!

Alles wat mens nodig het en dis 2 minute se loop na die strand.

was R3 300
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 8)
was R3 300
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 8)
was R3 300
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZjY5MjY4LWJlNDctNGYwMC1iYTgxLWI0ZjI4ZDUwYzgxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 300, nou Vanaf R2 310  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 28 Seagull Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.198412688649 18.374172449112
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!