+28
Selfsorg in Scarborough

Gone to the Beach Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis en moet voor aankoms per EFT betaal word. Besonderhede rakende betaling sal na bevestiging verskaf word. Die deposito sal terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir skade, binne sewe dae na die verblyf via EFT na enige Suid-Afrikaanse bankrekening.

Die eiendom word bereik via 'n 200 m grondpad, wat geskik is vir alle voertuie.

Goedgemanierde kinders is welkom.

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.

Die villa is geleë in 'n stil woonbuurt waar bure die rustige aard van die omgewing waardeer. Die villa is nie 'n partytjie-lokaal nie, en groot byeenkomste of harde geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

28 Seagull Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d466149be99aad36cd1a159813613ae54aa4769ffbe6eade6243f9ee5015660ec4f58d6e4bb31f0ae34d6aa72bacab768cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 28 Seagull Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.198412688649 18.374172449112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang