LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goodhope Country Escape | LekkeSlaap
+53

Goodhope Country Escape

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Goodhope Country Escape
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leah D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah D
Gesin met tieners

Baie lekker, ontspannende tyd.

Noudat my dogter haar com-serve jaar in die omgewing doen, sal ons meer gereeld die gebied moet besoek. Goodhope Country Escape bied uitstekende waarde vir geld en is baie skoon met baie tegemoetkomende gashere. Sal beslis terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice, relaxing time.

Now that my daughter is doing her com-serve year in the area, we will need to come and visit the area more often. Goodhope Country Escape is excellent value for money, very clean with very accommodating hosts. Will definitely come back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elzeth M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzeth M
Saam met vriende

Peaceful, comfortable and fairly well equipped.

The hosts were helpful with directions and made an effort to meet us in person. The flats are well maintained. We were given an option of generator power for the periods of load shedding. The owners' dogs are very friendly. Could be a burden to visitors who are not fond of dogs.

Henriette H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette H
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike belewenis.

Ons was met ope arms ontvang. Daar was vars melk met dik room in die yskas vir ons gesit deur Ina. Die natuur is asemrowend daar. Die stilte heerlik. My dogtertjie het die honde vreeslik geniet, ons ook. Sy kon rond kruip en speel. Ons sal beslis weer daarheen gaan, maar die keer vir langer. Baie dankie, Ina.

Aletta D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta D
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Na 'n besige seevakansie het ons 'n aand oorgeslaap by Goodhope Country Escape. En is ons spyt ons het nie nog 'n paar dae daar gebly nie. Dit was 'n absolute rus vir jou siel aand. Alles is mooi skoon en netjies. Kinders het heerlik rondgehardloop en gespeel met die honde. Ek sal dit beslis aanbeveel om jou battery te herlaai.

Marieta V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Pragtige plek, ons het baie lekker gebly en warm geslaap.

Agnieszka S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnieszka S
Gesin met klein kinders

Wonderful place. Open and private.

Hosts are warm and helpful.

Gesine B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gesine B
Gesin met klein kinders

A lovely, peaceful and safe place for a stopover between Johannesburg and Durban.

This was a lovely peaceful spot where one could chill on the stoep and enjoy the surroundings. Everything was very clean and comfortable. Would recommend a fan in the adjacent bedroom as it was very hot from afternoon sun. Our grandson loved playing with the dogs, fishing in the dam and messing around in the little stream.

Charlene B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en plaasatmosfeer.

Gemaklik, snoesig en prakties.

Christo H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christo H
Gesin met tieners

Vlieë!

Eenheid baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang deur Ina. Honde ook baie oulik en bly om ons te sien. Kinders het lekker met hulle gaan stap. Ongelukkig het die vlieë die verblyf geweldig versuur. Nog nooit so baie vlieë op een plek teëgekom nie. Ons moes binne gaan sit net om weg te kom van hulle! Sal definitief voorstel dat maatreëls vir die bestuur van die vlieë onmiddellik inplek gestel word. Veiligheid van area ook nie seker van nie. Omheining om die plot/plaas is basies en nie moeilik om te betree nie. Nie veilig gevoel gedurende die aand nie.

Goodhope Country Escape's terugvoer

So jammer om te hoor van die vlieë. Dis waarskynlik na die bietjie reen wat ons gehad het. Ons sal onmiddelik werk maak daarvan. Ek is bly julle het dit verder geniet.

Groete
Ina

Goodhope Country Escape
Eljo D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo D

Ons het ons verblyf by Goodhope Country Escape baie geniet.

Goodhope Country Escape se diens was puik. Die eenhede is goed toegerus en baie netjies, elke dag skoon gemaak en nuwe handdoeke gekry. Die rustige plaasatmosfeer was die ideale wegbreek en die kinders kon na hartelus rondhardloop en speel. Die "bos" is definitief iets om te sien, amper iets uit 'n feëverhaal. Ek sal Goodhope Country Escape enige tyd aanbeveel.

Mariette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Bekostigbare oorslaapplek op pad Natal toe.

Arnold M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold M
Saam met vriende

We had a great time and the host was really amazing!

Looking forward to my next visit, hopefully soon enough.

Susan O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met klein kinders

Rustige, heerlike plaas-atmosfeer.

Asemrowend mooi met warm verwelkoming!

Marlize M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M
Gesin met tieners

Eenheid is gerieflik en netjies. Vriendelike diens. Hul het 1 ekstra kind geakkommodeer vir ons in die eenheid.

Die gastehuis is gerieflik naby aan die N3. Die eenheid is skoon en netjies. Goed toegerus met alles wat 'n gas nodig het. Vriendelike diens van die eienaar. Sy was tegemoetkomend en het ons gesin van 6 in haar 5 bed eenheid geakkommodeer. Die kampvuur is 'n bonus en die uitsig op die plaasdam skep 'n rustige atmosfeer na die lang pad. Gaste moet lief wees vir diere, die plaashonde is baie tuis by die eenhede (vriendelik en nie gevaarlik).

Peter B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Incredible setting, tranquil and great service.

Booked out all the rooms for a reunion! Amazing place to stay, basic but with the necessary facilities to make you feel away from home but not left desolate. Staff were incredibly friendly and helpful. Would give a 10/10.

Marina B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Eenheid het alles wat nodig is.

Baie skoon en netjies. Eenhede is goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Heerlike rustige atmosfeer. Vuurvliegies by die dammetjie is betowerend saans.

Andre D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

'n Gelukkige toeval het ons te beurt geval, want Ina en Meder van Dyck is wonderlike gashere.

Weens 'n motorprobleem moes ons 'n dag later begin reis. Ina was gewillig om ons bespreking 'n dag aan te skuif. Verder het Meder ons twee eenhede vir die prys van een gegee. Ons het 'n pragtige uitsig oor 'n dam gehad en die plaas is naby Winterton, Colenso en die N3 na Durban. Die eenhede is netjies, skoon en modern toegerus. Die beddens is puik. Waarlik 'n ideale oorblyplek, wat ek beslis weer sal benut.

Linde L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde L
Saam met vriende

Stunning weekend getaway.

We had an amazing stay at Goodhope Country Escape. Great location and close enough to Durban to head up on a Friday after work. Beautiful self-catering units, braai facilities and clean linen. If late nights and chatting to mates around a fire and under the stars is your thing, then Goodhope Country Escape is a must. PS Take a drive to sentinel car park and do that chain ladder hike - best views ever.

Simone S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met vriende

Rustigheid vir die siel kan hier gevind word!

Vriendelike en gasvrye gashere. Die eenhede is skoon en netjies. Rustige wegbreekplek waar jy kwaliteit tyd saam geliefdes kan spandeer. Lekker groot vuurmaakplek.

Henk S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met vriende

Baie lekker.

Ongelooflike gasvryheid, was selfs bereid om ons uit te help met stoorplek vir een van ons voertuie terwyl ons by in die berge gaan stap het vir 3 dae. Huisies is bitter netjies met alles wat julle sal benodig.

Chrisna V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna V
Gesin met tieners

Rustig.

Rustige omgewing op die plaas. Gasvrye eienaars.

Frans K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans K
Saam met vriende

Waarde vir geld akkommodasie.

Lekker gebly vir die nag. Braaigeriewe was goed. Party persone mag dalk nabyheid van ander gaste in aangrensende kamers problematies vind.

Erich S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erich S
Saam met vriende

Te klein vir 4 grootmense.

Die plek is baie nice, maar daar kan nie 4 grootmense in een plek bly nie.

Mandy B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Sien sterre.

Alida C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Als is so netjies en almal is baie vriendelik en hulpvaardig. Beveel dit definitief aan.

Goodhope Country Escape's terugvoer

Baie dankie Alida. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete
Ina

Goodhope Country Escape
Christo G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Fasiliteit skoon en met die basiese toegerus. Die omgewing rustig en mooi. Die eienaar vriendelik en bedagsaam. Die pad begaanbaar met 'n sedan.

Goodhope Country Escape bied 'n rustige gevoel. Die fasiliteit is skoon, eenvoudig en goed toegerus. Die omgewing is regtig rustig en mooi. Die Populier Bos maak dit regtig mooi en lekker en om deur die bos te kan loop met die waterput is iets besonders, skep 'n ampere sprokieswêreld. Die dametjie omtrent 30 m van die oornag fasiliteit bied ook geleentheid vir lyn natmaak. Die vuurput is ook goed geleë en daar's altyd hout vir 'n lekker vuurtjie saans. Die fasiliteit is 'n langwerpige gebou verdeel in drie verblyfeenhede met een lang stoep wat al drie die eenhede verbind (indien jy nie mens-sku is nie is dit geen probleem, indien wel sou afskortings dalk handig van pas kon wees). Indien jy dalk op 'n begroting vakansie hou vergelyk Goodhope Country Escape prysgewys die beste in die omgewing vir waarde vir geld.

Goodhope Country Escape's terugvoer

Dankie Christo, dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.

Goodhope Country Escape
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterton-Colenso-pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YjM0NTJlLTVkNGUtNGU2Yy1iZTkwLWFhYjg5MjVhMWIwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Winterton-Colenso pad, D207 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.796711717847 29.641010283376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!