Goodhope Country Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Goodhope Country Escape is net 10 km buite die dorpie Winterton geleë, versteek tussen die voorheuwels van die Drakensbergreeks.

Verblyf word aangebied in 2 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie en slaaparea sowel as 'n tweede, aparte slaaparea en en suite-badkamer.

Die hoof-slaapareas is ingerig met dubbelbeddens en die aparte slaapareas beskik elkeen oor of 2 enkelbeddens of 'n stapelbed. Die kombuisies is goed toegerus vir basiese selfsorg.

Die eenhede lei na 'n groot stoep wat uitkyk oor 'n pragtig versorgde grasperk en naby is 'n klein stroompie wat tussendeur groot bome vloei. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goodhope Country Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false