4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gordonia 13 bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Reebok, Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met 'n onderdaktafel en stoele, asook braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die huis is stapafstand vanaf Reebokstrand, sowel as 'n Blouvlagstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Gordonia 13 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang