Gorgeous Designer Hideaway
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gorgeous Designer Hideaway is 'n knus selfsorg-ateljee in 'n veilige gebou in die Kaapstadse Stadskom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe kan verken en geniet.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, mini-skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea, kombuisie en 'n dakterras. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die V&A Waterfront, die DHL-stadion, Tafelberg-kabelkar en die Leeukop-staproete.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang