Goudrivier Wildoord
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Magda G - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflike stilte en rustigheid.
Lees meerGoudrivier Wildoord se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Magda. It was lovely having you and your husband and we hope to see you soon.
Rulene V - Nov 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en dit was baie goeie waarde vir geld.
Tania H - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect long weekend getaway.
Lees meerGoudrivier Wildoord se terugvoer
Thank you so much for your kind words Tania. It was such a pleasure hosting you.
We look forward to your next visit!
Regards
Jane and Wimpie
Tanya S - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend en baie rustig.
Lees meerGoudrivier Wildoord se terugvoer
Tanya, Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te huisves. Sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Jane, Wimpie en die Goudrivier Span
Amanda V - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige plek om te rus.
Sonnika M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardige personeel. Baie wild.
Erika G - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Dorsetstraat, Vaalwater, 0181, Limpopo