Tuinroete Akkommodasie by Gourikwa Nature Reserve | LekkeSlaap
+55
+55

Gourikwa Nature Reserve

  • Vanaf R710 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gourikwa Natuurreservaat is naby Gouritsmond in die Hessequa-distrik geleë. Dit bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf in 'n rustige en natuurryke omgewing.

Die verblyf bestaan uit 6 Gourikwa-kothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, 9 Fisherman's Huise en 15 villa-suites.
Die Fisherman's-huise is afgesonder eenhede en beskik elk oor 2 slaapkamers. Die Gourikwa-kothuise het elk 1 of 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die Villa-suites is oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 en daar is WiFi.

Die reservaat is ook die perfekte plek vir 'n strandtroue. Die prentjiemooi kapel met 'n grasdak en kloktoring is net 50 m van die kus af. Die onthaalsaal is stapafstand van die kapel af en het plek vir 180 tot 200 gaste. Die swembadhuis kan as 'n addisionele kroegarea met badkamers gebruik word.

Gourikwa se konferensiegeriewe is ideaal vir groepe of sakereisigers en het plek vir tot 50 gaste. Dit is 'n geïsoleerde reservaat, so groepe kry die geleentheid vir 'n ware wegbreek wat spanbou, opleiding of motiveringspraatjies soveel meer effektief maak.

Gourikwa Natuurreservaat strek oor 2455 ha en 5 km langs die Indiese Oseaan. Die reservaat is volledig omhein al langs sy 15 km lange grens en slegs toeganklik via 2 ingangshekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Gourikwa Nature Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gourikwa Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgn7nNnek61MB09SWvuW1CuV4mnfN619LNY9GLn3fAZfVUMgOV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za