Gourikwa Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Shaun V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Rustig en kalm. Lekker gebly met uitsig op die veld en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rus met 'n uitsig. Skoon, netjiese, goed toegeruste akkommodasie. Die reservaat en gronde word goed onderhou. Die uitsig vanaf die cottage was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam. Iets besonders en groot ruim verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Genotvol. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie mooi en rustig. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A real gem of a place. A beautiful unit with the most amazing views. Everything you need for a relaxing stay in a stunning reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janell C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Most enjoyable, relaxing and memorable. Most enjoyable! Will highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mientjie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Absoluut fantasties en bekostigbaar! Die verblyf was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Salig. Heerlike verblyf en pragtige reservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Gourikwa Reserve
Liewe Jacques, Baie dankie vir U terugvoering. Ons sien daarna uit om jul weer gou terug te verwelkom.

Karen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige verblyf, pragtige natuur skoon. Defnitief aanbeveel. Baie lekker gebly, die mooi en rustigheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 270
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 270
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoek Farm Portion 15, Hessequa District, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMzRhNzY3LTQzYTAtNGE0Yi1iMDkzLTQ5OGYwNGYxNTUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang