Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Fisherman Huis
- Selfsorg.
- Gourikwa Kothuise
- Selfsorg.
- Villa Dubbel-suites met slaapbanke
- Selfsorg.
- Gourikwa Kothuis - Wittebroodsuite
- Selfsorg.
- Dubbel Villa-suite
- Selfsorg.
Huisreëls
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak.
- Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit.
-Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n 1% toerismefooi vereis.
- Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6.
- Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area.
- Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk.
- Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon.
- Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Buffelshoek Farm Portion 15, Hessequa District, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 98 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang