GPR Retreat
6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
GPR Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige, landelike omgewing in Groenvlei, Bloemfontein. Die ligging is gerieflik naby Emoya Med en Tempe Lughawe, met verskeie gewilde restaurante in die omgewing.
Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers, en die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n toilet en 'n stort oor die bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas, ketel en broodrooster. Die eetkamertafel het sitplek vir 4. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en het lugversorging.
Buite kan gaste die buite-eetarea geniet en die rustige uitsigte oor die plaasomgewing waardeer. Veilige, onderdakparkering word voorsien. Die verblyf bied 'n unieke plaaservaring waar gaste daagliks perde in opleiding kan sien en soms wild soos kameelperde of Ankole-beeste in die omgewing kan sien. Gaste is welkom om die perde te ontmoet en hulle met die voorsiene lekkernye te voer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang