Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Louis M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Mooi plek, rustig, het 'n welkom gevoel hier. Pragtige plek, skoon en netjies. Het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
Grace @ 523
Baie dankie, Louis. Gaste soos jy maak dit lekker in my werk! Kom kuier asb. weer!

Tiana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gemaklik. Plek was skoon en netjies. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
Grace @ 523
Baie dankie Tiana Dit was heerlik om oulike gaste soos julle te huisves! Kom kuier asb. weer!

Wilmarie L
1 nag
5.0
Jun 2025

Fantasies! So rustig, netjies en vriendelike ontvangs! 5 ster werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
Grace @ 523
Baie dankie. Dit was ʼn voorreg om jou te kon huisves. Kom kuier asb. weer by ons!

Kobus F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Des 2025

Vriendelike ontvangs, puik verblyf. Baie vriendelik en besorgd oor haar besoekers. Die eenheid is ruim, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

523 Polaris Avenue, Waterkloof Rif, Pretoria, 0061, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c60295ad1bfc0fbd406bcf63ec6b9521d7b318da7f3e9e67d15f255bb6dff0deb5c467dfbe503f01f91d3512d191ba80ccf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 523 Polaris Avenue Waterkloof Rif 0061 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817763490486 28.252189023943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang